300 g Rys noedels
SOUS:
1 t tamarind pasta (Of 2 E rys asyn) As tamarind gebruik word week in kwart k warm water
3 E vissous
1 t droe rissie fyn.
2 E Mirrin (of 3 E bruin suiker
BESTANDELE:
2 Hoenderborsies ontbeen en in repies gesny
2 E olie
2 t maizena
1 t gerasperde vars gemmer
3 knoffel huisies fyn
1 groen rissie gekap
1 wortel in dun repies
2 murgpampoentjies in repies
2 ‘spring onions’ gesny
200g boontjie spruite
halwe rooi soet rissie in repies
1 eier geklits
vars koljanderblare
geroosterde grondboontjie fyn gekap
Kook noodels sit eenkant
Meng soja en mezena. Gooi oor hoender en marineer vir ten minste een uur.Verhit olie en roerbraai knoffel en gemmer paar sek. Voeg hoender en mariade by en roerbraai so tien min. Voeg g roente by en roerbraai nog vir so vyf min. Voeg geklitste eier by. Skep noodels in bak. Sit hoender mengsel by en gooi sous oor. Strooi grondbone , spring onions en koljander oor
BRON- Martie Fourie Moolman









geskuif