
TOM YAM GOO – KERRIE THAI SOP
4 koppies hoenderaftreksel
2 stokkke suurlemoengras, gekneus
6 kaffirlime blare (As jy nie kan kry nie, sny suurlemoenblare in dun repies)
4 eetlepels lemmetjie sap
2 rooi rissies, gekap (jy kan meer insit as jy van brand hou)
500 g rou garnale doppe af en dermpie verwyder
100 g knopie sampioene
2 eetlepels vissous
1 eetlepel suiker
1 groot tamatie, in stukkies gesny
vars koljanderblare
1 blik klappermelk
1 klein rooi soetrissie in stukkies gekap
3 huisies knoffel
stukkie vars gemmer
sprietuie


