

HOMEMADE 5-SPICE POWDER
1 teaspoon ground cinnamon
1 teaspoon crushed anise seed
1/4 teaspoon crushed fennel seeds
1/4 teaspoon freshly ground black pepper
1/8 teaspoon ground cloves Continue reading
Category Archives: Chinees / Thai / Asian
SUSHI RYS EN SUSHI


SUSHI RYS EN SUSHI
3 koppies rou sushi rys
4 1/2 koppies water
Knypie sout
Sushi vinegar
Gooi rys in n pot. Gooi genoeg water om rys te bedek. Laat staan vir 15 minute. Dreineer rys, laat staan vir 20 minute. Voeg 4 1/2 koppies water by rys en kook op stadige hitte tot rys al die water absorbeer het. Hou maar dop want dit is redelik vinnig. Sit plaat af. Bedek pot met n vadoek en dan n deksel. Laat vir so 10 min staan om bietjie af te koel. Sprinkel sushi vinegar oor rys, en sny deur die rys met n houtspaan. Gebruik n handwaaier om rys vinniger af te koel. Gebruik soos benodig. Continue reading
OMHULSELS VIR WON TON, DIM SUM OF CHINESE ROLLETJIES


OMHULSELS VIR WON TON, DIM SUM OF CHINESE ROLLETJIES
500 ml (2 koppies) koekmeel
5 ml (1 teelepel) sout
2 eiers, geklits
Ongeveer 190ml (3/4 koppie) water
Sif meel en sout in ‘n bak. Maak ‘n holte in die middel en breek eiers daarin. Meng met water tot ‘n stywe deeg. Laat 30 minute staan en rol deeg baie dun op ‘n meelbestrooide oppervlak. Sny in 20 cm-vierkante en bedek met ‘n klam lap tot gebruik word. Goeie fillodeeg wat by die meeste delikatessewinkels verkrygbaar is, is ‘n uitstekende plaasvervanger.
Geplaas deur Liezel Van der Merwe
VEGETABLE AND CHICKEN SPRING ROLLS



VEGETABLE AND CHICKEN SPRING ROLLS
Recipe and photo: Amanda Conradie
1-2 carrots, peeled and cut into julienne strips
1 small red pepper, cut into julienne strips
1-2 celery sticks, julienned
1 small cucumber, cut in halve, seeds removed and then julienned
2-3 small shallots or green onions, cleaned and cut into small strips
1 grilled and seasoned chicken breast, cut into strips (I did mine in a George Foreman)
Spring rolls can be fresh or fried. To simplify the process, lay out all the ingredients you need to make the rolls near your work surface before you begin. Continue reading
POKE BOWL


POKE BOWL
Gaar sushi rys
Norwegian salmon (salm), vars en in klein blokkies gesny
Sushi graad tuna vars en in blokkies gesny
Vars prawns
Teriyaki sous
Soya sous
Sushi gemmer
Kewpie mayonnaise
Feta (opsioneel)
Avokadopeer, gesny soos verkies
Komkommer, opgesny Continue reading
THAISE BIEFREPIES


THAISE BIEFREPIES
(6 porsies)
700 g biefrepies, in repies gesny
Bietjie olie
2 uie gekap
1 knoffelhuisie gekneus
1 rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
7.5 ml mielieblom
420 g (1 blik) klappermelk
30 ml vars koljanderblare gekap
45 ml grondboontjiebotter
Braai vleisrepies bietjie op ‘n slag in olie tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. Continue reading
STIRFRY ALA CECILY


STIRFRY ALA CECILY
Wat het jy nodig”
hoender
vark of bees
een heel uie
spice soos origanum
mix spice, bbq spice, sout, peper
Ek het nie hoeveelhede nie so proe jou kos soos dit gaar raak en voeg dan by soos jy goed dink.
Braai die vleis en die uie goed deur met al die spice. as dit amper gaar is dan gooi jy
‘n halwe koppie water aangemaak met minder as ‘n halwe pakkie bruin uie sop by en roer goed deur saam met die vleis. Continue reading
CHINESE POST TOASTIE HOENDER POPS


CHINESE POST TOASTIE HOENDER POPS
Heerlik en baie maklik
4 hoender borsies sonder vel, in klein blokkies gesny
½ koppie koekmeel
4 koppie fyngedrukte post-toasties
½ teelepel elk van sout, pepper, knoffel sout en gerookte paprika
2 eiers
¼ koppie melk
¾ koppie braai sous enige v jou keuse
¼ koppie heuning
¼ koppie tamatiesous
1 eetlepels Worcester sous
1 teelepel sojasous Continue reading
HOENDER RAMEN


HOENDER RAMEN
Master stock:
hoender karkas en nekkies
1 wortel, opgekerf
1 ui, in kwarte gesny
1 steeltjie lemongrass, gekneus
6 steeltjies vars koriander
6 steeltjies garlic chives
1 prei, grof gekap
2 knoffelhuise, gekneus
1 duimgrootte vars gemmer, gekneus
3 eetlepels vis sous
4 eetlepels soja sous
80 ml Sherry Continue reading
HANDGEMAAKTE DIM SUM



HANDGEMAAKTE DIM SUM
Hierdie Dim Sum is in bamboes mandjies bo-oor die aftreksel gestoom en verskaf wonderlike vermaak vir die gaste.
500g vark maalvleis
1/2 klein blikkie bamboo shoots
Sojasous na smaak
20ml saki
Vir die deeg
2 koppies koekmeel
3/4 koppie warm water
sout
Basilliekruid blare Continue reading

