

LEATITIA SE BLOMKOOL TERT
3 x groot blomkole, gestoom (ek het dit nie gemash nie, maar naby aand die koppies afgesny)
1 wit ui, opgekap
1 rooi ui, opgekap
500 g Bacon bits
1 pakkie sampioene, opgekap
1 rooi en geel vars paprika (peppers), opgekap
400 ml room
1 Cheese Veggie Bake
Continue reading










