Dough
7 g sachet dried instant yeast
½ cup (110 g) caster sugar, plus extra 3 tsp
4 ½ cups (673 g) strong bread flour (00)
100 ml pure thin cream
50 ml milk
2 eggs plus 1 egg yolk
80 g butter, melted, cooled
2 tablespoons olive oil Continue reading
Category Archives: Brood Rolletjies/Buns
AUTHENTIC BRIOCHE
True brioche—the classic French yeast bread that’s rich and golden with butter and eggs, boasting a paper-thin crust and a silky, tender crumb—is a rare and wonderful thing. But as special as it is, brioche isn’t difficult to make.
all-purpose flour
granulated sugar
active dry yeast
table salt
eggs
egg yolks
whole milk
butter Continue reading
CHELSEA BUNS ALA RIA
CHELSEA BUNS ALA RIA
Ek het kort pad gevat ek het deeg gekoop die by supermark toe rol ek dit uit so 30 x 30cm, strooi ongeveer 100 ml kaneelsuiker ook en toe die rosyne, rol in ‘n wors en sny in 8 stukke.
Sit in die gespuite pan, nie te naby aan mekaar nie. Verf met suikerwater en bak so 20minute by 200 ºC.
Neem 2 koppies versiersuiker en bietjie kookwater net om ‘n slap icing te maak en skep oor buns, maar laat die buns eers goed afkoel.
Resep en foto: Ria Jacobs
SOFT SWEET “BUNS”
LEKKER POTATO BAKE ROLLETJIES
“POTATOBAKE” BROODWIELE


“POTATOBAKE” BROODWIELE
Heerlik saam met braaivleis.
1 gekoopte sakkie deeg
2 eetlepels gekapte knoffel
2 eetlepels basiliekruidpesto
babaspinasie blare
Fetakaas
sout en peper na smaak
3 koppies gerasperde Cheddarkaas
1 koppie room
1 pakkie van jou gunsteling “potato bake”, ek hou van die “sour cream en chives”
¼ koppie melk
Continue reading
BROODROLLETJIES IN BOTTER


BROODROLLETJIES IN BOTTER
Hierdie was oujaar se rolletjies saam met die braaivleis en ja die deeg het woes gerys en daarom is daar sulke woeste stukke…..haha!
1 kg koekmeel,
2 teelepels sout
2 teelepels suiker
1 pakkie anchor yeast
genoeg louwarm water om om deeg te vorm.
Knie en laat rys, knie af en knie weer en laat rys 2de keer.
Maak maar solank die bottermengsel soos onder,
Knie af en vorm bolletjies wat dan in die bottermengsel gerol word. Continue reading
TUISGEMAAKTE HAMBURGER ROLLETJIES
1 ½ koppie louwarm water
1 sakkie yeast
sout
5 ml heuning
30 ml olie (ek gooi nie altyd by)
4 koppies meel (brood/koek)
Meng water, yeast, sout, heuning en olie, laat staan tot dit gis. Meng dan meel by en laat staan tot rys. Knie af, maak jou buns en laat rys voor in oond bak teen 180°C tot gaar. Heerlik vir ‘n pizza basis ook en roosterkoek.
Resep en foto: Annelie van der Merwe-Kruge
BOLLETJIES BROOD



BOLLETJIES BROOD
1 kg brooddeeg
1 pakkie potatobake (enige geur), ek het creamcheese en chives gebruik
250 ml room
gerasperde kaas
Meng room en potatobake.
Sit bietjie onderin bak.
Rol deeg in balletjies en pak losserig in.
Gooi res van roommengsel bo-oor.
Strooi kaas oor.
Bak by 180°C tot kaas mooi begin kleur ± 15 tot 20 minute.
Lekker by braavlei.
Foto: Elba Groenewald









