


BOLLETJIES BROOD
1 kg brooddeeg
1 pakkie potatobake (enige geur), ek het creamcheese en chives gebruik
250 ml room
gerasperde kaas
Meng room en potatobake.
Sit bietjie onderin bak.
Rol deeg in balletjies en pak losserig in.
Gooi res van roommengsel bo-oor.
Strooi kaas oor.
Bak by 180°C tot kaas mooi begin kleur ± 15 tot 20 minute.
Lekker by braavlei.
Foto: Elba Groenewald







geskuif