1 ½ koppie louwarm water
1 sakkie yeast
sout
5 ml heuning
30 ml olie (ek gooi nie altyd by)
4 koppies meel (brood/koek)
Meng water, yeast, sout, heuning en olie, laat staan tot dit gis. Meng dan meel by en laat staan tot rys. Knie af, maak jou buns en laat rys voor in oond bak teen 180°C tot gaar. Heerlik vir ‘n pizza basis ook en roosterkoek.
Resep en foto: Annelie van der Merwe-Kruge









