BARABRA SE KAASKOEK
Kors
1. x Pak Koekies v smaak(fyn gemaak)+100g botter gesmelt-meng vir kors
1. x Blik kondensmelk
50ml. Suurlemoensap (klits baie goed, tot lekker dik!
500g Philadelphia cream cheese, voeg by die kondensmelk mengsel, klits goed tot glad is!
Gooi oor kors (in n ring pan)en bak vir 10min op 180 grade C. Dit laat die kaaskoek stol.
Ek het sjokolade gesmelt en Bo oor ge strooi , en heeltemal laat afkoel en Plaas in die yskas,
Room styf geklop, n flake daar in gekrummel en gebruik vir versiering, en aarbeie bo op!
Die resep is regtig vinnig en maklik en flop proof! Enjoy xxx
Resep en foto: Barbara Bullock








