

ANYS BESKUIT (RUSKS)
Plaas die volgende in ‘n mengbak:
250 g botter
1 blik kondensmelk
2 koppies suiker
2 koppies kookwater
Roer tot gemeng en botter gesmelt.
Voeg by:
2 koppies warmwater
4 eiers
Krummel Gis of (2 pakkies droëgis)
helfte van 2,5 kg koekmeel
Roer tot gemeng is.
Maak goed toe en sit in son (warm plek) tot dit skuim gemaak het. Continue reading










