KONDENSMELK BESKUIT
1,5 kg bruismeel (SR)
250 g botter
200 g suiker
1 blik kondensmelk (397 g)
10 ml sout
2 teelepels bakpoeier
2 eiers
2 kondensmelkblikkies met water (of bietjie meer) Continue reading
Category Archives: Beskuit/Rusks
BRUISMEEL-KONDENSMELK-BESKUIT
Sif droë bestanddele goed saam. Voeg anys by en meng.
Vryf margarien met vingers in tot soos broodkrummels lyk. Maak holte in middel van mengsel en gooi kondensmelk en water by. Meng goed om stywe deeg te vorm. Maak bolletjies en plaas in gesmeerde pan.
Bak in oond van 180°C vir 1 uur. Haal uit en laat afkoel, verdeel en droog in louwarm oond.
Foto: Johan Westenberg – gebak sonder die anys
GOU BESKUIT
GOU BESKUIT
Resep: Riana Du Plessis
FOOD LOVERS RECIPES
4 x 500 g bruismeel of 3 x 500 g koekmeel en 4 koppies semels
4 eiers geklits
500 g botter gesmelt
1 ½ koppies suiker (ek gebruik 2)
knippie sout
1 teelepel bakpoeier Continue reading
SEMELBESKUIT


SEMELBESKUIT
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie
FOOD LOVERS RECIPES
4 koppies koekmeel
4 ½ koppies semels (ek gebruik wheat bran)
7 teelepels bakpoeier
250 g margarine
1 koppie suiker
2 teelepels sout
700 ml melk
Bak beskuit tot gaar by 180 ºC.
Droog uit Continue reading
ROLINE SE KARRINGMELK BESKUIT
SJOKOLADE BESKUIT
SJOKOLADE BESKUIT
Resep geplaas: Jana Prinsloo
Foto 1 en nota: Erica Cosjin
FOOD LOVERS RECIPES
900 g bruismeel
75 g kakao
10 ml bakpoeier
1 koppie donkerbruin suiker
3 ml sout
375 ml klapper
250 g margarien (Stork bake)
500 ml karringmelk
2 ekstra groot eiers, geklits Continue reading
OAT BRAN EN ROSYNTJIE BESKUIT
OAT BRAN EN ROSYNTJIE BESKUIT
1 kg bruismeel
1 boks Jungle Oats Bran
2 koppies suiker
500 ml karringmelk (500 ml melk + 3 eetlepels wit asyn)
250 g koekmeel
125 g rosyntjies
3 eiers
500 g Storke Bake
1 eetlepel bakpoeier
sout
Continue reading








