

SEMELBESKUIT
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie
Variasie resep: Chrissie Havlicek
FOOD LOVERS RECIPES
4 koppies koekmeel
4 ½ koppies semels (ek gebruik wheat bran)
7 teelepels bakpoeier
250 g margarine
1 koppie suiker
2 teelepels sout
700 ml melk
FOOD LOVERS RECIPES
4 koppies koekmeel
4 ½ koppies semels (ek gebruik wheat bran)
7 teelepels bakpoeier
250 g margarine
1 koppie suiker
2 teelepels sout
700 ml melk
Vryf botter in meel en meng al die ander bestanddele saam met die meel, maak aan met melk, tot ‘n deeg. Druk beslag in panne of beskuit panne en maak gelyk.Druk beskuitjies af met ‘n spaan of drukkers.
Bak beskuit tot gaar by 180 ºC.
Droog uit
My weergawe- Marie Rheeder Troskie
Voeg by 1 koppie klapper
1 koppie vrugtekoekmengsel of korente of sultanas en of ½ koppie groen pampoenputte net wat jy wil
Bak beskuit tot gaar by 180 ºC.
Droog uit
My weergawe- Marie Rheeder Troskie
Voeg by 1 koppie klapper
1 koppie vrugtekoekmengsel of korente of sultanas en of ½ koppie groen pampoenputte net wat jy wil
Variasie
1 kg bruismeel
4 koppies semels
10 ml bakpoeier
5 ml sout
500 g margarien
500 ml melk
3 eiers
1 ½ koppies suiker
Metode soos bo….. regtig heerlik






