

KOOS SE KORTRIB-KERRIE
Die maak van die Kerrie. (Volg die Curry Sauce resep hieronder.)
Die gaar maak van die short rib. Ek braai die vleis eers altwee kante en as als klaar gebraai is pak ek dit terug in die pot met die hitte op no 3 my stoof en laat dit prit.
Geen water word by gegooi nie. Mens kook nie vleis in water nie. Daar is genoeg vogtigheid in die vleis.
Die Kerrie by die vleis gegooi saam met die aartappels en 2-3 ure gelos om te prit
Hitte onder die plaat na 2 ure af gesit en net gelos nie geroer nie.
Curry Sauce
3 onions – finely sliced
50ml vegetable oil
4 ml garlic powder
2 ml Ginger powder
4 table spoon dry Chilli’s
2 tomatoes – finely chopped Continue reading
Category Archives: Bees/Beef
PETRE SE BEESSTERT



PETRE SE BEESSTERT
Aandete: Beesstert…. Murg sag…… Het so n bietjie laat begin met dit….
Beesstert
2 pakke beesstert
2 groot uie gekap
3 huisies knoffel fyn gekap
Grof gemaalde swartpeper en sout na smaak..
Vars roosmaryn takkies
½ teelepel fyn naeltjies
2 ½ koppies rooiwyn
Kook alles vir n halfuur saam. Continue reading
ENGELA SE BOELIEBIEF POFFERTJIES


ENGELA SE BOELIEBIEF POFFERTJIES
1 blikkie boeliebeef
1 ui, fyngekap
1 koppie koekmeel
2 eiers
2 teelepels bakpoeier
bietjie braai spice
Meng alles saam en braai in diep olie tot goudbruin.
Dreineer op handdoekpapier.
(Bedien op rys en stirfry groente)
Resep en foto: Engela Olckers
TUISGEMAAKTE BEESVLEIS VIR VETKOEK


TUISGEMAAKTE BEESVLEIS VIR VETKOEK
750g Beesvleis
2 × Bees en tamatie sop
850ml water saam 1ste pakkie sop
3 × Aartapples Continue reading
SWEET AND SOUR PORK MINCE BALLS


SWEET AND SOUR PORK MINCE BALLS
500 g pork mince
300 g beef mince
1 teaspoon ground ginger
1 teaspoon crushed garlic
¼ teaspoon Chinese 5 spice powder
1 teaspoon sesame oil
pepper and salt
½ onion, finely chopped
Combine all the above. Shape into meatballs. Dip into egg, water and soya sauce. Roll in flour and deep fry. Keep aside. Continue reading
ELIZABETH SE STEAK BURGER IDEE


ELIZABETH SE STEAK BURGER IDEE
Neem 1 teelepel brovil met 2 teelepels bruinsuiker en +- 3 eetlepels suurlemoensap, klein bietjie olie, meng net deur en laat rus die steak/vleis so ‘n uur daarin. Geen sout, net peper, want brovil het klaar genoeg sout. Maak die vleis gaar soos verkies en sit op ‘n burger saam met uie/tamatie en waarvan julle hou.
Foto en idee: Elizabeth Haupt
ROLLED ROAST SIRLOIN OF BEEF WITH THYME AND PEPPER CRUST



ROLLED ROAST SIRLOIN OF BEEF WITH THYME AND PEPPER CRUST
A rolled sirloin, from the Meat Service Counter, is an excellent choice for a special occasion or a hearty family meal, as it is simple to cook and easy to carve. Serve with creamy mashed potato flavoured with horseradish, and broccoli or buttered cabbage.
Serves: 6
1 rolled sirloin, about 1.5kg
2 teaspoon black peppercorns
1 pack fresh thyme
2 tablespoon olive oil
600 g shallots, unpeeled
For the gravy:
2 teaspoon plain flour
150 ml port
300 ml hot beef stock Continue reading
SAMP AND BEEF


SAMP AND BEEF
WHAT YOU NEED :
500g Samp & Bean
Beef
4 Large Potatoes-cubed
1 Large Onion – diced
1 tsp crushed Garlic
2 Tbsp Curry Powder
1 Tbsp Mixed Herbs
Olive oil for frying the meat
Worcestershire sauce
Maizena to thicken sauce Continue reading
GRADERING VAN VLEIS

GRADERING VAN VLEIS
As ek net so een kraai hier van my mis hopie af kan gee.
Ek het al agter gekom daar heers heelwat verwaring onders ‘n klompie van ons aangaande die gradering van vleis, vernaam bees. Baie mense dink “A” graad is die beste snit om te koop, en die kwaliteit neem af tot by C. Die gradering het NIKS met die kwaliteit van vleis te doen nie, maar is slegs ‘n aanduiding na die ouderdom van die bees ten tye wat hy geslag is.
Die vet inhoud wat IN die vleis is, (Marbling) bepaal die kwaliteit van die vleis. Vleis gradering is eintlik baie ingewikkeld, maar vir ons moet ons net weet wat beteken die Letter en die nommer. Continue reading
JENNIFER’S BEEF STROGANOFF


JENNIFER’S BEEF STROGANOFF
500 g Rump/Sirloin steak cut into strips.
1 large onion diced
1 teaspoon garlic
1 x green pepper and 1 red pepper sliced
2 large mushrooms sliced
250 ml double cream
1 splash of red wine
½ beef stock cube
Parsley to garnish
Salt and pepper to taste. Add last. Continue reading

