ENGELA SE BOELIEBIEF POFFERTJIES
1 blikkie boeliebeef
1 ui, fyngekap
1 koppie koekmeel
2 eiers
2 teelepels bakpoeier
bietjie braai spice
Meng alles saam en braai in diep olie tot goudbruin.
Dreineer op handdoekpapier.
(Bedien op rys en stirfry groente)
Resep en foto: Engela Olckers