


KOOS SE BEESSTERTPOT
3 Kg Beesstert ontvries – Speserye gegooi
Uie gebraai tot glaserig en uit geskep
Die vleis Gebraai tot alles mooi geseel het.
Stadig gekook vir 2 ure.
Die gebraaide uie terug gesit saam met 3 knoffel husies en so 15 minute gekook.
Cocktail tamaties in gesny en 15 minute gekook
LAASTE ROER AAN DIE POT Continue reading












