


CELESTE SE HEERLIKE BEES OONDGEREG
Het my kookvleis van die been afgehaal.
Uie gekap, wortels gekap, pampoentjies gekap en aartappels en blomkool.
My uie en vleis eerste gepak en speserye gegooi toe pak ek my groente bo-op mekaar.
+- 500 ml water of net dat jou vleis en uie bedek.
Toe gooi ek Knorr se Beef strogenhoff net die poeier bo oor. Continue reading












