


“PULLED PORK” POTJIE PASTEI
Ek het hierdie lekker ” pulled pork potjie paai ” in my swartpot oppie kole gemaak met oorskiet vark bladvleis en dit was absoluut djeeeerlik!
± 500 g oorskiet vark bladvleis
1 ui, fyn gekerf
2 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels sweet chillie sous
2 eetlepels suurlemoensap
2 eetlepels heuning
2 eetlepels korrelmosterd
1 teelepel gemaalde swartpeper
Meng alles saam.
Deeg:
4 koppies koekmeel Continue reading








