BACON EN POTATO BAKE BROOD
My bydrae vir die brood gebak, tyd is maar min in die aande, ek het sommer brooddeeg gekoop.
Uie en tamaties gebraai met bietjie olie sout en peper, bacon in klein stukkies opgesny, en saam gebraai.
2 Pakkies potato bake aangemaak met melk en room. Continue reading












