

DENZY’S ROASTED VEGGIES
INGREDIENTS
Any Veggies that u like. (Brocolli,cauliflower,carrots,butternut,garlic cloves,red pepper,onion,)
20 ml balsamic vinegar
20 ml olive oil
Lemon pepper
Fresh Rosemary
Fresh Curry plant
Salt Continue reading
Author Archives: Sonja
JULIA’S POTATO OMELETTE


JULIA’S POTATO OMELETTE
First peel and slice or dice about 500 g potatoes in small pieces. Place in a pot with water, salt and oil and bring to boil, do not over cook the potatoes.
In a bowl, mix 3 eggs with ½ a cup of milk, 3 teaspoons of cake flour, add chopped green- and red pepper, shredded cheese and Aromat to taste.
Drain the potatoes and add to the egg mixture.
Heat oil in a pan add the mixture to the pan, make sure that the potatoes sit well and is covered in eggs, as you would make an omelet. Continue reading
PASTA-EN-WORSIE-TERTJIES HAPPIES


PASTA-EN-WORSIE-TERTJIES HAPPIES
Halwe pak (dus 250g) elmbogie pasta, gaar gemaak, effens afgekoel
4-6 worsies, gesny
6 eiers, geklits
50ml olie
1-2e tamatiesous
1-2e blatjang
Sout, peper, knoffel (en ander sulke goodies) na smaak
1-2k kaas, gerasper Continue reading
WILMA SE WALDORF-SLAAI


WILMA SE WALDORF-SLAAI
3 Grannysmith Appels, ontpit en in blokkies gesny
1 Golden Delicious Appel ontpit en in blokkies gesny
3 Selderystingels, onthaar en in fyn skyfies gesny
Halwe knoppie ontpitte rosyntjies
Kwart koppie gekapte neute
300ml Mayonnaise
sout en vars gemaalde Swartpeper na smaak.
Gekapte selderyblare vir versiering. Continue reading
PIESANG-PYNAPPEL WORTELKOEK


PIESANG-PYNAPPEL WORTELKOEK
Hierdie koek het geen wortels in nie dit is soorgelyk aan die hummingbird koek
1 1/2 koppies olie
4 eiers
2 teelepels vanilla
2 koppies koekmeel
2 koppies suiker
1 eetlepel koeksoda
2 teelepels fyn kaneel
1 teelepel fyn naeltjies
5 ml gemaalde neutmuskaat (of na smaak)
1 teelepel sout
2 koppie piesang fyngedruk
280 g crushed pynappel, dreineer
200 g pekanneute, fyngekap Continue reading
SKAAPSKENKELPASTEI



SKAAPSKENKELPASTEI
1,5 kg skaapskenkel (Ek het 1 kg gevat)
25 ml olie
1 ui
60 ml koekmeel
25 ml sampioensoppoeier
250 ml melk
1 blik sampioene (Ek het vars gevat)
10 ml aangemaakte mosterd
125 ml gerasperde kaas
sout en peper na smaak
Voorverhit oond op 200ºC. Continue reading
CECILY SE PASTASLAAI



CECILY SE PASTASLAAI
Dis n heerlike pasta wat ons maak saam met braaivleis. Ek kook op gevoel nie hoeveelhede nie ek gaan die hoeveelhede om en by op sit vir so bak.dit bevat.
pasta hang af van hoeveelheid mense
spek jou keuse van hoeveelheid ek sal se 1 pakkie
½ uie fyn gekap
½ van enige soetrissie na jou smaak groen, geel of rooi
mayonnaise na smaak – slaai moet lekker nat wees en meng ‘n soeter mayonnaise en gewone mayonniase met mekaar
4 eetlepels blatjang
2 teelepels mosterd – botteltjie nie poeier nie
Agurtjies soveel jy wil in sit
½ blikkie heel mielies
½ blikkie ertjies gedreineer
Continue reading
MONTE CARLO’S


MONTE CARLO’S
140g botter
125 ml strooi suiker
60 ml melk
350 ml bruismeel
60 ml vlapoeier
80 ml Klapper
VULSEL
75 g botter
160 ml versiersuiker
10 ml melk
80 ml aarbeikonfyt Continue reading
KOOS SE KAAS- EN SAMPIOEN-HOENDERPOT


KOOS SE KAAS- EN SAMPIOEN-HOENDERPOT
Ek het 3 groot uie gesny en gebraai
Heel mushrooms saam met die uie Gebraai
Hoender in die ysterpot op die stoof gebraai en toe gekook lae hitte
Geen water in die pot nie
Toe die hoender omtrant gaar is het ek die uie en Mushrooms by in gegooi Continue reading
CHILLI PILCHARDS ON RICE


CHILLI PILCHARDS ON RICE
Quick and easy..
1 whole big Onion,
1 red pepper,
1 green pepper,
1 tomatoe,
a few garlic cloves diced &
ginger paste,
seafood spice &
Mrs Balls chutney.. Continue reading

