

MAKLIKE KOEK MET GRANADILLA
6 eiers
6 eetlepels koekmeel
6 eetlepels castor sugar
1 teelepel bakpoeier
knippie sout
1 teelepel vanilla geursel
Author Archives: Sonja
BETS SE GESONDHEIDSBESKUIT
BETS SE GESONDHEIDSBESKUIT
(Maak 4 ½ kg droë beskuit)
2,5 kg meelblom
5 eetlepels + 2 teelepels bakpoeier
1½ teelepel sout
2½ koppies suiker
8 koekies Weetbix
3 koppies Shredded All Bran
1½ koppies Oats
250 g sonneblomsaad
250 g rosyne
500 g margarien
5 eiers
1 liter melk
1 koppie wit asyn
2 koppies kookolie Continue reading
NATHALIE’S CHICKEN LIVERS


NATHALIE’S CHICKEN LIVERS
My man het heerlike hoender lewers gemaak!! Sien nou al maande uit daarna!!
500 g chicken livers
¼ red, green and yellow peppers
2 big tomatoes
2 medium onions
1 red chili
4 cloves garlic
200 ml red wine
salt, pepper, peri peri spice and Nando’s peri peri garlic sause
Marinade the livers in Nando’s sauce for 1 or 2 hours. Continue reading
MARIAN SE HOENDERPASTEI


MARIAN SE HOENDERPASTEI
1 groot hoender
1 groot ui
½ groen soetrissie
½ geel soetrissie
2 peppedews
sampioene gekerf
gemengde groente
Griekse jogurt
Mayonnaise
½ bottel 1000 island slaaisous
Speserye en kruie van keuse
Wocestersous
Soetrissiesous Continue reading
MOCK “CUSTARD” SLICE!


1 Packet Cream Crackers (may need just more than 1 packet – 16 crackers for bottom, and another 16 crackers on top when using a 25x25cm dish)
250ml (1 tub) cream
600ml milk
2 packets vanilla instant pudding
2 Cups (500g) Icing sugar
5ml (1 tsp) Vanilla Essence Continue reading
GEVLEGDE WORSROLLETJIES


OEPSIES


OEPSIES
oepsies is net spek en kersies of perskes… ingeryg in stokkies soos op foto en lekker gebraai oor die kole.. as jy verkies kan jy ‘n lekker BBQ of sweet chillie sous oorsmeer terwyl jy braai.
SOUTH AFRICAN VINEGAR PUDDING


SOUTH AFRICAN VINEGAR PUDDING
There is i chill in the air, time for Brown pudding again:
SYRUP:
500 ml water
400 g white sugar
125 ml brown vinegar
BATTER:
30 ml butter
125 ml brown sugar
2 large eggs, beaten
180 g cake flour
5 ml bicarbonate of soda
10 ml ground ginger
2 ml freshly grated nutmeg
2 ml salt
30 ml smooth apricot jam
SWART VYEKONFYT
SWART VYEKONFYT
Ek werk op 1 kg vye en so 850 gr suiker en dit op die gasplaat gesit op stadige hitte net om die suiker eers te smelt en toe vol oopgedraai en vir 20 minute gekook. halfpad deur het ek ‘n bietjie fyn gemmer bygesit – ek hou van die bietjie gemmer daarby (my ma het altyd gesê anders is dit te reguit soet – sy het altyd die heel stukke gemmer bygesit). Continue reading
IDEES OM SKAAPTJOPS SAG TE MAAK

IDEES OM SKAAPTJOPS SAG TE MAAK
Koos V D Merwe:
Suurlemoensap en dan net ‘n lekker braaispesery as die tjoppies amper gaar is.
Minette van der Westhuizen:
Canola olie, Worcestersous en baie pepper. Sprinkel eers braaisout oor net voor jy braai, heerlik. Mens kan dit selfs met ander vleis probeer. Doeksag elke keer.
Maria Liebenberg:
Ons eet baie skaapvleis omrede ons ‘n plaas het. En ja, soms is dit affe taaierig. As ek twyfel, laat lê ek dit in Maizena water vir so 3-4 ure. Dan maak ek soos die namakwalanders – gebreekte koljander, bruin asyn en Worcestersous. My man sprinkel die growwe sout op die rooster oor.
Nicolette Fick:
Ons marineer nie baie nie maar wil net ook sê dat biltongspesery-mengsel ongelooflik lekker is op ‘n tjoppie.
Maria Liebenberg:
Jip ons het daai groot sakke biltongspeserye op die plaas en as die skaap so ‘n bietjie wild van die veld proe, gooi ek dit oor, baie lekker
Martie Fourie Moolman:
Gewone jogurt of karringmelk.




