

SLAKKE PIZZA
500 g koekmeel
7 g gis
325 ml lou warm water
1 teelepel sout
1 blik slakke, afgespoel
1 eetlepel botter
1 teelepel vars gemaalde knoffel
Cheddar en Mozzarella kaas, gerasper
Knypie origanum Continue reading


SLAKKE PIZZA
500 g koekmeel
7 g gis
325 ml lou warm water
1 teelepel sout
1 blik slakke, afgespoel
1 eetlepel botter
1 teelepel vars gemaalde knoffel
Cheddar en Mozzarella kaas, gerasper
Knypie origanum Continue reading→


MAKLIKE MIKROGOLF SOUSKLUITJIES
Foto: Ida Marx
FOOD LOVERS RCIPES
Vir die sous:
750 ml water
2oo ml suiker
30 ml mielieblom
knippie sout
1 stukkie pypkaneel
15 ml botter/margarien
Vir die deeg:
250 ml koekmeel
Continue reading→


PETRE SE PATTIES
500 g maalvleis
3 snye brood, maak krummels daarvan
sout en gemaalde peper, na smaak
bietjie fyn naeltjies
bietjie fyn neutmuskaat
1 eetlepel worcestersous
1 eetlepel blatjang
¼ ui fyngekap
1 eier
Meng alles saam en vorm patties. Maak gaar tot persoonlike voorkeur.
FOTO en RESEP: Petré van Jaarsveld


MALEISE KOOLBREDIE
1 groot spitskopkool, gesnipper
2 groot uie, in skywe gesny
½ koppie water
6 eetlepels kookolie
2 teelepels komynsaad (ek het fyn komyn gebruik)
4 naeltjies
2 wonderpeperbessies
1 kg skaapvleis, in blokkies gesny
2 preie, in dun skyfies gesny
½ koppie seldery, gekap
Continue reading→


RONEL SE LEWERKOEKOEKIES
1 kg gemaalde lamslewer
1 groot ui, fyngekap
fyngekapte pietersielie, na smaak
2 groot eiers
3 eetlepels asyn
1 ½ koppies bruismeel
sout en peper
Worcestersous speserye
knoffel en kruie speserye Continue reading→


HOT CROSS BUNS WITH MILK POWDER
In a bowl mix together:
2 cups sifted cake flour
4 tbsp castor sugar (add more if you want it sweeter)
2 tbsp instant yeast
1 large egg, lightly beaten
1 1/4 tsp salt
2 cups warm milk heated in microwave at 30 second intervals, must be lukewarm
2 tbsp milk powder such as Klim, Nespray or Nida or any other depending on your choice
Mix it all wooden spoon until combined. Set aside for 15 minutes on the counter. Continue reading→


HOENDER REPIES IN BALSAMIESE ASYN MET SONGEDROOGDE TAMATIE
4 hoender filette
1-2 eetlepels heuning/stroop
6-8 songedroogde tamaties (die in die olyf olie)
100 milliliter balsamiese asyn
Sny die hoender borsies in repies en druk ongeveer 1-2 eetlepels heuning of stroop oor dit uit en meng goed deur. Die suiker in die heuning of stroop veroorsaak dat die hoender gouer bruin word sodra dit begin karameliseer wanneer dit braai en dus droog die hoender nie uit nadat dit gaar is omdat dit dan gewoonlik nog bleek van kleur is.
Sit nou die songedroogde tamaties en balsamiese asyn by en roerbraai tot die hoender gaar en die sousie taai is. Ek het balsamiese kralletjies (balsamic beads) bygegooi net voor opdiening. Bedien op veerligte fyn aartappels.
FOTO: Elsabie Templeton


CREAMY POTATO SALAD WITH BACON AND CHIVES
800 g baby potatoes, washed
30 ml oil
1 onion, chopped
2 cloves garlic, crushed
200 g rindless streaky bacon, chopped
2 x 175 g Sour Cream & Chives Dip & Top
5 ml Hot English mustard powder
grated zest of half a lemon
juice of half a lemon
30 ml chopped chives
60 – 80 ml milk
salt and freshly ground black pepper to taste
basil leaves for garnishing Continue reading→


JANI SE PIZZA DEEG
1 pers pakkie kitsgis
¼ koppie lou water
¾ koppie koel water
2 eetlepel olyfolie
1 teelepel sout
1 eetlepel heuning
3 koppie witbroodmeel Continue reading→


CAKE IN A MUG
4 tbs flour
3 tbs sugar
2 tbs cocoa powder
.5 tsp baking powder (half teaspoon)
3 tbs milk
1 tbs oil
1 tsp vanilla essence
Mix all the ingredients in mug. Put the mug into the microwave and cook on high for 1 min 30 sec. Remove from microwave and dust with icing sugar or add scoop of ice cream. Enjoy!
Photo: Chantelle Van Der Westhuizen
You cannot copy content of this page
