Maak snytjies weerskante in swart olywe met ‘n lemmetjie of dun skerp messie. Laat vir tien dae lê in vars water…verander elke oggend en aand die water. Daarna pak jy olywe in gesteriliseerde bottels. Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
TOMATO PEPPER SAUCE

TOMATO PEPPER SAUCE
My version…after tasting, testing and changing to our taste:
1 box ripe tomatoes, chopped
6 large onions, chopped
4 large green peppers, sliced or chopped
2 large sweet red peppers
COMBINE above with:
± 250 g sugar, or little less, or more… taste till you are satisfied
salt to taste
6 – 7 shakes peri-peri
freshly ground black pepper to taste
about ½ a teaspoon cinnamon, same amount ground cloves (Thus no need for a cheese cloth bag)
Place in a heavy pot, over low heat. Stir until sugar is melted. Cook slowly, stirring now and then, until it thickens.
ADD: 750 ml brown wine vinegar. Cook until very thick. Pour into hot jars.
Seal and store for about 14 days before starting to use.
Serve with cold meats, or as a spread on a pizza base, or as a spread on a slice of bread!
ENJOY!
Retha-Jane Duvenhage Buys
FILO PAKKIES

Gebruik 3 – 4 velle filodeeg. Smeer (verf) elke vel met gesmelte botter of marg. en plaas bo-op mekaar. Sny in 12 vierkante met ‘n skerp mes.
Plaas filovierkante in muffinpanholtes. Skep vulsel in. Enige vulsel kan gebruik word, solank dit nie te souserig is nie. Hier het ek groen en rooi soetrissie, preie, eiervrug en roosmaryn gebruik. Continue reading
NO BAKE CARAMEL COOKIES

NO BAKE CARAMEL COOKIES
2 cups sugar
¾ cup margarine
2/3 cup evaporated milk
1 package (3 ounce) instant butterscotch pudding
3½ cups rolled oats
In a large saucepan, combine sugar, margarine, and milk. Bring to a rolling boil, stirring frequently. Remove from heat and add the pudding mix and rolled oats. Mix thoroughly; cool 15 minutes. Drop by spoonfulls onto waxed paper.
CHEESY FISH BAKE
CHEESY FISH BAKE
Lekker vis uit ‘n pakkie!
Ek was vandag lekker lui en het vir ons die vis gemaak, mensig maar dit is regtig lekker julle kan dit regtig maar probeer vir daai dae wat jy vinnig moet kos maak. Bedien saam met fyn aartappel en ‘n lekker groen slaai. Continue reading
WARM AARTAPPELSLAAI MET SPEK
WARM AARTAPPELSLAAI MET SPEK
Ek het sommer my eie warm aartappelslaai gemaak en dit was heerlik
Hoeveelhede na gelang van hoeveelheid porsies.
Kook klein aartappeltjies sag in water met sout. Braai fyn gekapte spek lekker bros, hou eenkant, braai jou fyn gekerfte ui in dieselfde pan lekker bruin.
Skil jou aartappels(of los die skil aan) sny net in halwes, gooi die aartappels en spek terug by die uie. Roer lekker deur en haal van die plaat af maar los so rukkie in die warm pan.
Vir opdiening, sit slaai in opdien bord.
Meng korrel mostert, appelasyn, olyf olie en bietjie kondensmelk lekker en gooi oor die slaai, kerf vars pietersielie en sprinkel oor die slaai voor opdiening
Foto en idee: Rina Kleinhans
HOL VETKOEKE


HOL VETKOEKE
Ek het ‘n resep gekry lank terug op facebook wat ek gebruik om ‘hol’ vetkoeke te maak. Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep. Ek weet nie waar ek dit gekry het nie.
8 koppies koekmeel
1 pakkie kits suurdeeg
1 eetlepel sout
bietjie suiker (30 ml)
liter louwarm water
olie (om mee af te knie) Continue reading
OUTYDSE KAROO BOEREWORS


OUTYDSE KAROO BOEREWORS
500 g beesvleis
500 g varkvleis
1 kg skaapvleis – nie te maer nie
250 g varkspek [ ongerook ]
12.5 ml port
25 ml druiweasyn Continue reading
OUTYDSE MELKTERT


OUTYDSE MELKTERT
Vulsel:
6 koppies melk
6 eetlepels suiker
2 eetlepels hoogvol meelblom
1 teelepel vanilla essense
4 eiers (geskei)
2 eetlepels botter/margarien
3 eetlepels gelyk, Maizena
( Ek gebruik ‘n groot ronde opskeplepel waar resep sê eetlepel.)
CABBAGE MEATBALS IN CROCK POT
CABBAGE MEATBALS IN CROCK POT
Vandag my koolfrikadelle gemaak. Baie lekker, kan dit aanbeveel.
8 to 12 large cabbage leaves
1 to 1 ½ pound very lean ground beef
1 cup cooked rice
1 egg, beaten
1 teaspoon seasoned salt
¼ teaspoon pepper
¼ cup finely chopped onion
1 can condensed tomato soup
1 can (14.5 ounces) diced tomatoes
salt and pepper, to taste Continue reading





