KORSLOSE TUNATERT MET STYF GEKLITSTE EIERWITTE
Sommer vir die aand gemaak, maar is dubbeld aangemaak, ‘n blikkie tuna is maar min, die bak ook nie te vreeslik groot nie, net iets ander weer vanaand saam dit maak om te eet
1 ½ koppie melk
2 eetlepels Maizena of meel, ek Maizena gebruik
2 eetlepels botter
sout en peper
Maak aan soos witsous, ek klits aanmekaar in die pot terwyl ek die witsous gaarmaak om klonte te vermy. Continue reading













