MARIAN SE LAGIE SLAAI
Ek maak myne soos volg:
Braai spek en ek braai my klein tamaties ook net so bietjie (gee dit n lekker smaak).
In ‘n diep bak sit ek heel onder rocket, dan sny ek geel-en rooi soetrissies op en sit dit volgende op, dan sny ek komkommer op en sit dit in, dan die tamaties, blikkie mielies, dan sny ek avokado en sit dit in.
Strooi die gaar die spek oor en heel laaste ‘n lekker laag gevrieste peti ertjies. Smeer ‘n goeie dik laag mayonnaise oor.

NOTA: O ja ek braai bietjie sampioene ook en sit in. Jy kan self besluit hoe jy die lae wil maak.
Resep en foto: Marian van Deventer