KERRIE-KOMKOMMERS
(Heerlik as n slaai by braaivleis of sommer so op brood)
1 kg Engelse komkommers
500 g uie, geskil
250 ml (1 koppie) water
5 ml (1 teelepel) sout
250 ml (1 koppie) suiker
500 ml (2 koppies) wit druiwe asyn
30 ml (2 eetlepels) kerriepoeier
10 ml (2 teelepels) mosterdpoeier
30 ml (2 eetlepels) mielieblom, aangemaak met ‘n bietjie koue water Continue reading→
Author Archives: Rina Kleinhans
CRONUTS
CRONUTS
Recipe tested: Annetjie van Huyssteen
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is lekkerder as koeksisters, maar verg bietjie meer tyd. Ek het die resep by Mari du Preez gekry.
Die eindproduk lyk baie soos die CRONUT (doughnut/croissant) maar klein soos ‘n vingerhappie.
BAIE BAIE LANK gelede laas gemaak.
Syrup:
200 g white sugar
250 ml water
5 ml lemon juice
25 ml golden syrup
Batter:
300 g cake flour
12.5 ml baking powder
1 ml salt
12.5 ml butter
2 eggs, beaten
100 ml milk
cornflour
Continue reading
GROENTEPASTEI
SPRITE SKONS
SPRITE SKONS
250 ml room
250 ml sprite
3½ koppies bruismeel
½ teelepel sout
2 eetlepel suiker opsioneel
Continue reading
LEMOEN EN WORTEL BLATJANG


LEMOEN EN WORTEL BLATJANG
4 groot lemoene, geskil en opgesny
900 g wortels, gekrap en gesny
15 ml suurlemoensap
225 g (280 ml) suiker
15 ml sout
2 ml fyn naeltjies
2 ml mosterdpoeier
25 ml fyn gemmer
5 ml rooi peper
900 ml wit asyn
Continue reading
WINNIE SE GEMMERKOEKIES
WINNIE SE GEMMERKOEKIES
Resep en foto: Winnie Jordaan
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is ‘n maklike en vinnige gemmerkoekie resep en is heerlik…
500 ml bruismeel (240g)
250 ml suiker (200g – 1 koppie))
5 ml fyn kaneel
±20 ml fyn gemmer: (Of meer, hang af hoe sterk jy dit verkies)
3 ml koeksoda
150 g margarien
15 ml gouestroop
1 Eier (geklits) Continue reading
KAASKORSMENGSEL
KAASKORSMENGSEL
FOOD LOVERS RECIPES
As mens hierdie mengsel by jou het op vakansie dan maak mens sommer gou ‘n lekker pastei met al jou oorskiet braaivleis of enige lekker souserige vleisie
(Bêre mengsel)
Strooi van die mengsel dik oor ‘n warm, souserige vleisvulsel en bak dit by 200° tot goudbruin.
500 g koekmeel
7 ml sout
250 g botter of margarien
375 g gerasperde cheddarkaas
10 ml gedroogte salie
Sif die meel en sout saam. Vryf die botter daarin. Roer die kaas en salie met ‘n vurk by. Skep die mengsel in ‘n lugdigte houer en bewaar dit in die koel- of vrieskas gebruik soos benodig.
MOSTERD GROENBOONTJIE SLAAI
MOSTERD GROENBOONTJIE SLAAI
Baie lekker
2 kg gekerfte groenboontjies
1 kg gekerfte uie
1/2 kop droe mostert
2 kop suiker
2 teel sout
1 kop koekmeel
2 teel borrie
3 kop asyn
1 1/2 kop water
Kook uie en boontjies tot sag en gooi water af. Kook res van bestandele saam tot dik.
Gooi by boontjies, kook goed deur en bottel.
KERRIEKOOL MET PEPPADEWS
KERRIEKOOL MET PEPPADEWS
2 kg kool fyngekerf
1 ½ koppies ui fyngekerf
15 ml sout
25 ml mielieblom [Maziena]
625 ml asyn
25 ml kerrie poeier
750 ml suiker
750 ml water
8 peppadews fyn gekerf Continue reading
PIESANG VULSEL VIR RANDKOEK-FLAN


PIESANG VULSEL VIR RANDKOEK-FLAN
6 eetlepels botter
½ koppie suiker
1 koppie fyn piesangs
1 eetlepel suurlemoensap
2 eiers geskei
¼ teelepel sout
Meng botter, suiker en eiergele
Voeg piesangs, sout en suurlemoensap by
Kook mengsel tot dik. Sit styf geklitse eierwitte by en meng.
Skep oor flan dop. Jy kan dit met room bedien.
RESEP: Sylvia Carstens
Flan resep
https://www.foodloversrecipes.com/2013/06/flan-randkoek/










