

BASIC CHOCOLATE CAKE
2 cups flour
¾ cups cocoa powder
1 ½ tsp baking powder
2 tsp baking soda
pinch of salt
1 cup milk
1 tsp vanilla essence
2 cups sugar
½ cup oil
1 cup boiling water or hot coffee
2 eggs
Continue reading
Author Archives: Nicolette Papas
GEBOTTELDE PERSKES


GEBOTTELDE PERSKES
Ek het bietjie perskes verwerk na daai amazing winskopie nou die dag. Geelperskes is iets wat skaars en duur is hier. Ek het nie resepte gebruik nie, net gemaak soos my ma my geleer het.
Ek het die perskes geskil en in water laat lê tot ek die laaste gedoen het. Toe vat ek daai lekker perskewater en witsuiker en maak stroop 1:1, en kook die perskehelftes vir so 10-15 minute in die res van die perskewater.
Toe sit ek dit in die strooppot en skep van daar af in warm gesteriliseerde bottels met stroop. Toe in waterbad (kokende pot) gekook vir 15 minute vir elke pot met bottels. Toe vat ek die stroop wat oor is, kook dit tot baie dik en los eenkant, en kook die konfyt perskes in suiker (750g suiker vir elke 1 kg vrugte) en WAS AF die suikerkorrels op die kante van die pot (verhoed dat dit sandsuiker word). Toe dit amper sag was, het ek die stroop wat oor was bygesit met ‘n sakkie pektien, deurgekook en gebottel in gesteriliseerde flesse.
Resep en foto: Kiti Citi
BANNOFFEE TERT MET ‘N TWIST


BANNOFFEE TERT MET ‘N TWIST
Kors
Smelt 125 g margarien en voeg 1 pak marshmallows by. Roer tot alles gemeng en gesmelt is. Voeg dan ongeveer 4 koppies Rice Crispies by tot ditnie meer so taai is nie en gemaklik kan deursny.
Voer dan jou bak uit met die Rice Crispie mengsel tot dit vir jou dik genoeg is en maak van die orige kors net sommer blokkies of voer ‘n groot tertbord uit daarmee en maak dan die res van die bestanddele dubbel aan indien jy ‘n oondpan wil gebruik.
Smeer nou blik karamel kondensmelk oor die kors Continue reading
ULTRA FLUFFY MILK BREAD ROLLS


ULTRA FLUFFY MILK BREAD ROLLS
For the tangzhang (starter):
3 tablespoons (43 g) water
3 tablespoons (43 g) whole milk
2 tablespoons (14 g) flour
For the dough:
2 ½ cups (298 g) flour
2 tablespoons (14 g) dry milk powder (not Cremora)
¼ cup (50 g) sugar
1 teaspoon salt
1 tablespoon instant yeast
½ cup (113 g) full cream milk, slightly warmed
1 large egg Continue reading
DENZY’S CRAYFISH NOODLE SALAD


DENZY’S CRAYFISH NOODLE SALAD
1 pkt shell noodles
20 crayfish tails
1 onion, chopped
1 red peppers, chopped
1 green pepper, chopped
1 yellow pepper, chopped
1 tomato, chopped
2 teaspoons thyme
1 cup mayonnaise
2 table spoons sugar
1 cup Knorr 1000 islands salad dressing
1 cup whole kernel corn
salt and pepper Continue reading
SOSATIES


SOSATIES
500 g uie, in kwarte gesny of heel klein uitjies
2 eetlepeles kerrie
2 teelepels gemmer, fyn
4 eetlepels borrie
1 teelepels komyn (jeera)
2 eetlepels vinkel of steranys
5 eetlepels bruinsuiker
2 eetlepels mielieblom (maizena)
750 ml bruin druiweseyn (nie balsamiese asyn nie)
1 koppie water
1 koppie appelkooskonfyt
8 gekneusde suurlemoenblare
Kook al die marinade bestanddele in ‘n groot kastrol vir 5 minute of tot dit begin verdik. (Moenie dat uie pap kook nie). Laat afkoel. Continue reading
CREAMY AND COLORFUL COLESLAW


CREAMY AND COLORFUL COLESLAW
250 ml (1 cup) red cabbage, shredded
250 ml (1 cup) green cabbage, shredded
250 ml (1 cup) green apple, coarsely grated
¼ red onion, coarsely grated
60 ml (¼ cup) seedless raisin
60 ml (¼ cup) mayonnaise
5 ml (1 teaspoon) wholegrain mustard
5 ml (1 teaspoon) lemon juice
Continue reading
HOT CROSS BUNS WITH VITAMIN C TABLET


HOT CROSS BUNS WITH VITAMIN C TABLET
Sponge:
310 ml flour
25 ml instant yeast
17.2 ml sugar
250 ml water
125 ml milk
1 vitamin C tablet dissolved in 100 ml milk
Dough:
500 g flour
5 ml mixed spice
5 ml cinnamon
5 ml allspice
3 ml salt
(Sieve together) Continue reading
KARRINGMELKBESKUIT WAT MAKLIK AANGEPAS WORD


KARRINGMELKBESKUIT WAT MAKLIK AANGEPAS WORD
Resep en foto: Yolanda Joubert
FOOD LOVERS RECIPES
Dis karringmelbeskuit, maar kan aangepas word na enige ander beskuit waarvoor jy lus is.
5 koppies koekmeel
3 koppie “nuttywheat”
2 koppies suiker
1 koppie hawermout / Allbran / neute / bessies / klapper
45 ml bakpoeier
10 ml sout
500 g Woodenspoon margarien wit of geel
2 eiers
Meng die volgende:
15 ml koeksoda
15 ml asyn
500 ml karringmelk, ek gebruik ook die maas Continue reading
CHILLI JAM


CHILLI JAM
150 g chilli’s
150 g red pepper
1 kg sugar
600 ml vinegar
2 large granny smith apples
Chop the chillies and pepper fine.
Peel and grate the apples.
Combine all ingredients in a pot and cook over moderate heat till the jam is ready.
Bottle and seal hot.
Recipe and photo: Nicolette Papas
Note: Steven Macdonald
This is the recipe I started with from Nicolette. However I have used a mix of chilli fruit depending on whatever I have on hand. So cayenne, jalapeño and Serano. Any ratio doesn’t matter. I have also found that I can up the ratio of fruit significantly. For this sugar / vinegar quantity I put in 900 grams of finely chopped fruit.
The other thing worth mentioning is that there is no discernible difference in taste between brown grape vinegar or the much cheaper brown spirit vinegar.
Pictures to follow.

