

KLAPPER EN VLAKOEK
Koek:
4 ekstragroot eiers geskei
1 koppie suiker
1 teelepel vanilla
80 ml sonneblomolie
60 ml vlapoeier, opgemaak tot 200ml met koue water en bietjie suiker.
Knippie sout.
2 teelepels bakpoeier
1 hoogvol koppie koekmeel
1 koppie fyn klapper Continue reading












