

FRIEDA SE SKURWEJANTJIES
375ml suiker
125g botter
30 ml heuning of stroop
500ml hawermout
500ml klapper
250ml koekmeel
1 ml sout
1 eier, geklits
10ml koeksoda
Smeer n pan van +- 40x30x2 cm
Smelt saam: Continue reading


FRIEDA SE SKURWEJANTJIES
375ml suiker
125g botter
30 ml heuning of stroop
500ml hawermout
500ml klapper
250ml koekmeel
1 ml sout
1 eier, geklits
10ml koeksoda
Smeer n pan van +- 40x30x2 cm
Smelt saam: Continue reading→


SJOKOLADE KOEKIES
ROOM SAAM:
250 g botter
125 ml strooisuiker
SIF SAAM:
500 ml bruismeel
4 ml sout
90 ml kakao
Meng die meelmengsel by die botter mengsel.
Rol balletjies en druk plat met ‘n vurk.
Bak 8-10 min by 180°C.
Resep en foto: Frieda Greyling (bron: my ma)


FRIEDA SE KOOKMELKKOEKIES
6 x 250 ml koekmeel
2 ml sout
500 g botter
500 ml suiker
125 ml melk
10 ml koeksoda
MENG:
Koekmeel en sout en vryf botter in. Continue reading→


FRIEDA SE SUURLEMOENVINGERS
KORS
500 ml koekmeel
125 ml versiersuiker
1 ml sout
300 ml botter
Sif saam en vryf botter in
Druk vas op bakplaat 32 x 23 x 2
Bak 20-25 mintot gaar en ligbruin
Ek het die kors 2 x aangemaak, bolaag is genoeg vir 2 of jy kan BOLAAG helfte van resep aanmaak Continue reading→


FRIEDA SE SOETKOEKIES
Resep en foto: Frieda Greyling
Bron v resep: Frieda se ma
FOOD LOVERS RECIPES
9 koppies koekmeel
4 koppies suiker
500 g Stork
4 eiers, geklits
5 ml sout
10 ml koeksoda (hoogvol)
10 ml kremetart (hoogvol) los dit op in bietjie melk.
15 ml fyn gemmer of 1 ½ koppie klapper. Continue reading→


FRIEDA SE ROMANY CREAMS
ROOM:
500 g botter, 2 k strooisuiker
SIF SAAM:
4 k meel, sout, 2 t bakpoeier
voeg 3 k klapper by
ROER:
3/4 k Kookmelk en 4 e cocoa
Rol okkerneut groote en druk plat met n vurk
bak 15 min by 180 grade Continue reading→


MINETTE SE GEMMERKOEKIES
Resep en foto: Frieda Greyling
FOOD LOVERS RECIPES
Die is ’n regte outydse harde gemmerkoekie wat lekkerder word soos dit ouer word.
185 g margarien
250 ml gouestroop
700 g koekmeel
20 ml koeksoda
20 ml kremetart
60 ml gemmer
550 g bruinsuiker
5 ml sout
3 eiers Continue reading→


SUE SE EIERVRUG
Ek het eiervrug geeet soos my ma dit gaargemaak het.
Skil hom, sny in dun skyfies, sit in lou soutwater vir so 20 min.
Haal uit water en pak op skoon en droee multi purpose wipes vadoekies.
Maak die degie aan met so 1 k meel, sout en 1 eier – geen bakpoeier nie want dan trek dit olie.
Maak n slap degie aan met water wat jy by roer.
Continue reading→


CORNELIA SE CLUB STEAK EN GROENTE
Het 6 dun clubsteaks gehad wat te dun was vir braai. So 8 aartappels geskil en in groot stukke gesny. 1 gekerfde ui, 1 blik groenbone en ‘n blik baba wortels. Groente gemeng, onder in oondpan gepak en club steaks bo-op.
Toe gooi ek sous oor gemaak van 1 koppie jimmy sous, 1 pakkie bruinuiesop en 400 ml water.
Maak toe met foelie en bak so 3 ure stadig by 160 °c.
Haal foelie af en laat gereg so bietjie verbruin.
Bedien op rys. Heerlik.
Genoeg vir 6 mense met min moeite.
Kan enige groente van jou keuse gebruik.
Resep en foto’s: Cornelia Marais Myburgh


JO-ANNE SE PITZA BROODJIES
Snytjies brood se korsies af gesny en plat gerol.
Tamatie paste, kaas, spek ingesit en opgerol.
Doop in geklitste eier, dan meel, dan weer in die eier, en dan in broodkrummels.
Bak in diep olie tot goud bruin. Sien foto’s
Heerlik verby
Resep en foto: Jo-Anne Smit
You cannot copy content of this page
