



PETRE SE 5 VRUGTE MARMELADE
Ek het 5 vrugtes gebruik vir hierdie marmelade….. het ook die skille en vrugte apart gekook. Wit van skille uit geskraap en die skille gesnipper. Die vrugte het ek sag gekook en in die versapper gegooi.. ek het dan verder soos die resep te werk gegaan….
MARMELADE VAN 4 VRUGTES
Ek kook die 4 vrugte marmelade maar het lemoene ook so gekook. was my vrugte goed af snipper dan meet ek die vrugte af vir elke koppie gooi ek twee koppies water by laat staan oornag. Continue reading












