

SPRINGMIELIE BOLLE
Ek maak soos volg: halwe koppie ‘unpopped’ popcorn,
6 hoogvol tee lepels botter en 5 koppies klein marshmallows.
Tewyl die botter en marshmallows smelt pop ek die mielies. ( altyd so bietjie meer) gooi saam as dit klaar is, smeer hande met botter en maak bolle. (Lekker taai gemors maar so lekker.)
Jeanine Luyt – Ek’t die resep bietjie aanpas aangesien ek net groot Marshmallows gehad het 🙈
200 g malvalekkers
125 g botter
½ koppie popcorn nog nie geskiet nie
Resep: Heibre Schronen
Foto: Jeanine Luyt






