


HANDGEMAAKTE DIM SUM
Hierdie Dim Sum is in bamboes mandjies bo-oor die aftreksel gestoom en verskaf wonderlike vermaak vir die gaste.
500g vark maalvleis
1/2 klein blikkie bamboo shoots
Sojasous na smaak
20ml saki
Vir die deeg
2 koppies koekmeel
3/4 koppie warm water
sout
Basilliekruid blare Continue reading
Author Archives: Benhet Nieuwenhuis
BILTONG SALAD IN A CHEESE BUN


BILTONG SALAD IN A CHEESE BUN
Biltong
Cucumber
Tomatoes
Bell pepper
Almonds
Sesame seeds
Sunflower seeds
Feta Cheese
Lemayo Basil Sauce
Ina paarman seasoned sea salt
Black pepper
Source and Photo: Maggie du Plessis
LEKKER COCKTAIL IDEES


LEKKER COCKTAIL IDEES
Ineke Steyn
Dis nou nie op julle prentjie nie maar dis ons vriende gunsteling.
Ineke se Jam Jars
Jam jar recipe : absolut vodka one shot , tang sour apple 2 shots , archer peach snaps 1 shot , butlers blue caracao 2 shots. Add it to a jam jar with loads of ice and sprite, enjoy. Ruil blue Caracao vir rooi cherry vir n rooi jam jar. Prentjie is nog n lekker een
MA Geldenhuys (foto links)
Gin . Lime cordial. Lemonade pomelo stukkie en mint blare
Robyn Janse van Rensburg
My favourite cocktail is so simple, there are different names for it… I just call it my cocktail. It’s fresh limes, honey and vodka. Soo refreshing and soo simple.
Marlien Jonker
KAULA KOFFIE LIQEUR EN VODKA MET MELK . N TOT VAN AL 2 MET YS EN VOL MELK IN N SHAKER SKUD EN GOOI IN GLAS DIS SO LEKKER
Marinda Innes-Grant (Foto middel)
Amarula en pepermint likeur!!! Spring bokkie
Elna Erasmus (Foto regs)
Caramel Liquire
1 botteltjie Caramel liquire essence (by Carft beer winkels)
750ml Vodka
1 koppie cane sugar
Meng alles saam, laat staan vir ongeveer 3 weke.
CHICKEN CURRY ON A BED OF BLACK THAI RICE


CHICKEN CURRY ON A BED OF BLACK THAI RICE
Dit is sommer net ‘n “moerby” resep. 😁
Swart Thai rys – gaar gemaak soos gewone rys.
Uie gebraai, hoender in blokkies gesny en saam die uie gebraai.
Laat prut tot sag.
Aartappel en gemengde groente bygevoeg en laat prut.
Kerrie sous:
Afhangende van hoeveel jy maak – hierdie is vir 2 porsies.
1 teelepel matige kerrie poeier
1 teelepel borrie
1 eetlepel appelkooskonfyt
1 eetlepel Maizina
Meng alles tot ‘n pasta en voeg asyn by.
Laat goed deurkook en geniet!
RESEP EN FOTO: Kobie Coetzer
GIDEON SE WORTELSLAAI


GIDEON SE WORTELSLAAI
2 koppies gerasperde wortel
2 eetlepels mayonaisse
½ koppie rosyntjies
1 teelepel droë mosterd
1 eetlepel suiker
Meng alles saam in ‘n slaaibak en geniet.
RESEP EN FOTO: Gideon Louw
BRUSSELSPRUIT IDEES

BRUSSELSPRUIT IDEES
Brussels Sprout idees
Adri Redlinghys
Dis n groot gunsteling vir my…gaar gestoom, gooi dan witsous met baie peper in oor en dan lekker baie kaas…
Vesta van Heerden
My dogter se gunsteling, sy hou van hom in pottie en met kaassous met baie kaas bo op 😀 het net gister vir haar gemaak. 😀
Fiona De Jager
Stoom gaar. Gooi regte botter in en aromat. Yumm
Andrea Victor
Sliced and fried in a little olive oil and butter with crispy bacon diced. Salt and pepper to taste. Yummy!
Charleen Nieuwenhuizen
Ek breek die blaartjies los van mekaar. Dan blansjeer ek dit in warm water vir so 5 minute. Braai bacon bits tot gaar. Sit bietjie botter by en voeg die blare ook by en roer goed deur. Sout en peper. Jy kan bietjie parmesan ook bo oor sit vir opdiening.
Assie Rolene Van Aswegen
Lekker gebraai in botter met uie en braaispeserye. Continue reading
HOENDER SCHNITZELS MET BRUIN BASMATI RYS EN ROERBRAAI GROENTE




HOENDER SCHNITZELS MET BRUIN BASMATI RYS EN ROERBRAAI GROENTE
Slaan die hoender filette plat (koekroller met foelie omgedraai, wyn bottel, vleishammer, wat ookal jy gebruik). Drie houers met die volgende mengsels:
Druk eerste in koekmeel,
Druk dan in ongegeurde jogurtmengsel (ek gooi bietjie melk by om dit dunner te maak asook soos ¼ koppie suurlemoen sap – dit help om die hoendervleis sag te maak)
Druk laastens in ‘n mengsel van 3 koppies Corn Flakes wat fyn gemaak is en gemeng is met jou keuse van kruie en speserye (ek gebruik Robertsons se Portuguese hoender en Pietersielie) en 3 eetlepels mieliemeel. Dit gee ‘n lekker krakerige buitekant op die krummel laag wanneer dit gepanbraai word.
Sit in die yskas vir ten minste halfuur voordat jy die panbraai in vlak olie. Dit help dat die krummel laag nie afval sodra jy dit in die pan sit en ook die joghurt maak in daai tyd die vleis sagter.
Braai op medium hitte tot gaar. Continue reading
EASY CHOCOLATE CAKE




EASY CHOCOLATE CAKE
225g Plain flour
350g Castor Sugar
85g cocoa powder
1.5 tsp baking powder
1.5 tsp bicarbonate of soda
2 eggs
250ml milk
125ml veg oil
2 tsp vanilla extract
250ml boiling water Continue reading
SKILPADJIES A LA B


SKILPADJIES A LA B
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg gemaalde wildslewer (ek maal altyd my lewer en niertjies en hart saam)
1½ teelepel sout
½ teelepel peper
½ teelepel BBQ spice
2 eetlepels Worcestersous
2 eetlepels blatjang
1 ui, gerasper
knippie nutmeg
knippie naeltjies
netvet Continue reading
VOLSTRUIS NEK MET GEMENGDE GROENTE


VOLSTRUIS NEK MET GEMENGDE GROENTE
500gr volstruis nek vleis
1 pakkie gemengde groente
1 pakkie bees sop
600ml water
1/2 koppie worcester sous
Kook alles saam in drukkoker vir 45min
BRON EN FOTO:Cecil Dunhin

