

MINI SEEKOS PASTEIE
250g gemengde seekos
1 gekapte ui
Gekapte knoffel na smaak
2 eetlepels mayonaise
Rol puff pastry
Braai alles saam
Plaas in bakkies
Bak vir 22min @ 200°C
Resep en foto: Cecil Dunhin


MINI SEEKOS PASTEIE
250g gemengde seekos
1 gekapte ui
Gekapte knoffel na smaak
2 eetlepels mayonaise
Rol puff pastry
Braai alles saam
Plaas in bakkies
Bak vir 22min @ 200°C
Resep en foto: Cecil Dunhin


NO BAKE CHEESECAKE WITH GRANADILLA SAUCE
Ingredients
200 g (1 packet) coconut biscuits, crushed
65 ml (¼ C) butter, melted
80 g (1 packet) granadilla or pineapple jelly
250 ml (1 C) boiling water
250 g plain cream cheese
1 x 385 g can condensed milk
to serve: 1 x 115 g cup Rhodes Granadilla Pulp Continue reading→



HENDRIK SE SKAAPRIBPOT
1 skaaprib in blokke
3 aartappels
3 wortels
500 g groenbone
3 tamaties gekap
500 ml aftreksel
200 ml rooiwyn (Pinotage)
1 TL finkel (Fennel)
1 TL komyn
1 TL sout
1 TL wit peper
1 ui in ringe
4 knoffel huisies
3 rissies, ontpit en gekap Continue reading→

FACTS AND TIPS ON BREAD
Hier is ‘n Franse Brood Bakker se aanbevelings tov Brood :-
First, don’t store your bread in plastic. Not only does it encourage mold growth, it also makes bread chewy, he says.
Second, never store your bread in the refrigerator, which speeds up the staling process faster than anything else.
The best way to store bread—particularly the artisanal variety—is to wrap it in a dish towel or paper bag and keep it in a dry place.
All breads, from boules to sandwich loaves, should be stored the same way.
The bigger the bread, the longer the shelf life: “A baguette, for example, will be good if you eat it quickly, within about eight hours from the time it was baked Continue reading→



SPEKKO RYS SUSHI KOEK
500 ml Spekko Royal Umbrella Jasmine rys
1 liter water
sout na smaak
60 ml rys-asyn
15 ml strooisuiker
2 nori-velle, gesny om in ’n ronde koekpan van 15 cm te pas
125 ml mayonnaise
25 ml wasabi-pasta
200 g salm-sashimi, dun gesny
1 ferm avokado, in skywe gesny
30 ml gemengde wit en swart sesamsade
1 komkommer, in linte gesny
8 – 12 steurgarnale, skoongemaak en liggies gaargestoom Continue reading→



GIDEON SE BIEFSTUK EN NIERTJIE PASTEITJIES
1 rol Skilferkors deeg
4 Skoongemaakte niertjies wat in blokkies gesny is
300g Steak wat in blokkies gesny is
2e Chutney
1/4k Jimmys sous
2e Bruin uiesop poeier
1 ui gekerf
Bietjie chillie flakes
2e suiker
1 geklitste eier
Rol die vleis in n bietjie meel Continue reading→



PETRO SE TUISGEMAAKTE BOTTER
Ek het vanoggend 1 liter room gehad wat naby aan suur was.
Klop met ballon whisk tot dit amper soos krummelpap lyk.
Dis die stadium net voor die wei skei van die vet.
Skakel dadelik oor na stadige spoed, tensy jy jou hele kombuis vol karringmelk gespat wil he.
As wei meestal afgeskei het, gooi wei deur sif (karringmelk)
Klop met K beater tot al die vog uit is. Meng sout na smaak by.
Kiti De Jager:
Jy moet jou botter “was” voordat jy sout bysit, anders gaan dit gou galsterrig word. As die karringmelk alles uit is, gooi yswater by (sonder die ys), en knie deur, of roer stadig met jou deeg knie haak. Doen dit ‘n paar keer totdat die water skoon bly en nie melkerig wrod nie. Dan eers druk jy al die water uit en voeg sout by. Ek maak baie botter, so ek weet. En nee ek gooi nie suurlemoen by nie tensy ek spesifiek suurlemoen botter wil he, anders proe dit botter na dit.
1 liter = 500gr / 500 ml botter en 500 ml karringmelk
Resep en Foto: Petro Borchard


THALIA SE SUURLEMOENSPONSKOEK KOLWYNTJIES
Fyngerasperde skil van 2 suurlemoene
200g botter
200g strooisuiker
3 eiers
200g bruismeel
Stroop:
Sap v 4 suurlemoene (omtrent 100ml)
75g suiker Continue reading→


CHARLEEN SE BEESSTERTPOT
Oxtail pot met blomkool mash vir FLR verjaarsdag ete
2 groot uie
2 groot wortels
1 green pepper
2 preie(leeks)
250 g bacon bits
1 teelepel Fyn knoffel
2 kg oxtail
200g Baba wortels
400g Mushrooms
1 koppie Rooi wyn
2 blokkies Beef stock
2 liter kookwater
2 teelepels Sout
1/2 teelepel Peper Continue reading→



CECIL SE KAASWORS PANNEKOEKE
Resep en foto: Cecil Dunhin
FOOD LOVERS RECIPES
Wors van keuse klaar gaargemaak, soveel porsies soos verkies. Sny in lengtes wat in jou bak sal pas. Bak die pannekoek klaar, genoeg om in jou bak te pas soos die foto wys. Maak jou witsous klaar, genoeg vir 2 lekker dik lae.
Rasper genoeg kaas
Pannekoek deeg:
2 koppies koekmeel
2 koppies melk
2 koppies water
2 eiers
1 teelepel sout
2 eetlepels olie
Meng alles saam tot ‘n gladde deeg, laat rus 5 min en bak in warm pan.
Continue reading→
You cannot copy content of this page
