Top and tail your chillies.
Put in plastic bucket and cover all chillies with vinegar and add a handful of coarse salt.
Mix and let is stand for 2 days.
Third day.
Clean equal amount of onions, green pepper to chillies.
Liquidise all the chillies and add some vinegar to help in to liquidise.
In a large pot add about 2 cm of cooking oil let it get hot. Continue reading
Author Archives: Amanda Struwig
GIDEON SE FRANSE BRAAIBROODJIES

GIDEON SE FRANSE BRAAIBROODJIES
Ek het vannaand weeeeer n nuwigheid getraaai julle is seker al keelvol daarvoor en sal dit nooooooit probeer nie maar vir my is elke braai n uit daging vannaand het ek drie snye brood geneem:-)
een daarvan het ek die binnekant uitgesny die buitekante van die ander twee in n geklitste eier gedruk en in die middel n bietjie mayo gesmeer
en dan die uitgeholde een bo op die ander een geplaas en die eier gebreek bo op en dan die ander sny bo op geplaas en dit op stadige kole gebraai en was dit nie heerlik nie sjoe daai lekker gesmelte kaas met eier en n bietjie sout en peper vir smaak was djeerlik
Resep en foto: Gideon Louw
BOBAAS GEMMERKOEKIES



BOBAAS GEMMERKOEKIES
Foto: Amanda Struwig en Carolina Fourie Bruwer
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is maklik die heerlikste gemmerkoekies wat ek nog ooit geëet of gebak het!! Lekker bros, nie te veel gemmer, sommer net heeeerlik. Met krakies en al 🙂
LEWER 300 KOEKIES ONGEVEER
3 pakke (500 g elk) bruismeel
30 ml (2 eetlepels) kremetart
30 ml (2 eetlepels) koeksoda
30 ml (2 eetlepels) fyn gemmer
5 ml (1 teelepel) sout
500 g botter of margarien
500 g gouestroop
1 kg sagte bruinsuiker
6 eiers, geklits Continue reading
PINEAPPLE BARS



PINEAPPLE BARS
Crust and Topping
1½ cups all purpose flour
½ cup sugar
pinch salt
1½ sticks cold butter (cubed)
Filling
2 eggs
1 cup sugar
⅓ cup all purpose flour Continue reading
KLEIN AARTAPPELTJIES MET SPEK EN SLAAISOUS


KLEIN AARTAPPELTJIES MET SPEK EN SLAAISOUS
30 klein aartappels
1 bottel Honey and Mosterd Slaaisous
1 rooi uie fyngekap
1 pakkies spek stukkies bros gebraai
Kook aartappels tot sag.
Braai uie en spek tot bros
Meng die res van bestanddele by.
Skep in bak en hou warm vir bediening.
Nota: Jy kan bietjie kaas bo oor strooi en dit liggies in oond bak (basies maar net om warm te hou!)
Resep: Amanda Struwig
TROPIESE GROENTESLAAI
HETTIE SE TUNASLAAI
1 blikkie tuna (in soutwater)
1 blikkie “chicpeas”
1 avokadopeer (blokkies gesny)
klein tamaties (halveer of kwarte)
blaarslaai,
1 ui fyn gesny,
komkommer (blokkies) Continue reading
LINDI SE BUTTERNUTSLAAI


LINDI SE BUTTERNUTSLAAI
Sny butternut in ewe groot blokkies en stoom oor kookwater tot gaar.
Laat heeltemal afkoel.
Sodra koud breek vars koljander oor.
Strooi dan ‘n bietjie Ina Paarmans se Honey Mustard slaai sous oor en sit in yskas.
Dis die heerlikste slaai ooit.
Ek eet dit sommer vir aandete.
Resep: Lindi Botha Davis
PERI PERI GIBLETS AND LIVER
PERI PERI GIBLETS AND LIVER
1 onion each
½ teaspoon ginger and garlic paste
salt and pepper
mixed herbs
little oil
Use 2 pans and put the above in each pan.
Braise giblets and livers in separate pans.
Giblets will take longer to get done.
When done add half bottle of Woolworths peri peri hot sauce to each pan.
Garnish with fresh coriander. Enjoy
Recipe: Priscilla Govender
CLASSIC ITALIAN BASIL PESTO

CLASSIC ITALIAN BASIL PESTO
50 g pine nuts
80 g fresh basil
50 g Parmesan
150 ml olive oil
2 garlic cloves.
Heat a small pan over low heat cook pine nuts until golden brown shaking occasionally.Put into a food processor with rest of ingredients and process until smooth and season.
This is a classic Italian recipe and taste delicious.
Recipe: Lorraine Mountford




