

BETS SE KOEKSISTERS MET WARM STROOP (Vries Goed!!)
(Bolletjies gemaak vir die platters – in die middel)
Deeg:
200 ml melk
50 ml witasyn
2 eiers
4 koppies koekmeel
2 eetlepel margarien
2 eetlepel bakpoeier
1 teelepel sout
Voeg die asyn by die melk.
Breek eiers in melk en vul aan met nog melk tot 400 ml.
Vryf margarien in meel. Continue reading










