GESMOORDE VARKTJOPS MET PIESANG
3 groot varktjops;
meelblom;
3 piesangs
Sous
25 ml fyngekapte uie;
125 ml tamatiepuree;
125 ml water;
30 ml asyn;
125 ml Worcestersous; Continue reading
Author Archives: adamcloete
HANNES SE HOENDERPOT IN DIE OOND
HANNES SE HOENDERPOT IN DIE OOND
Sprinkel ‘n laag rys met gekapte uie onder in oondbak.
Los hoendersousblokkie op in ‘n halwe koppie kookwater en giet bo oor.
Pak ‘n laag gevriesde gemengde groente.
Plaas hoender heel bo. Geur met Bbq spice, knoffel.
Pak uieringe bo-oor en sprinkel met olyfolie.
Bak tot goudbruin. Sit ‘n blokkie botter op elke porsie en laat net smelt in die oond. Bedien met tuisgebakte brood. Continue reading
LAMSVLEIS STOWEGEREG



LAMSVLEIS STOWEGEREG
1 kg skaapboud, blokkie gesny
12,5 ml botter
5 ml olie
2 uie, gekap
1 knoffelhuis, gekneus
25 ml tamatiepuree
20 ml blatjang
700 ml vleisaftreksel
sout peper na smaak Continue reading
KAASSKONS TERWYL JY TEEWATER KOOK
SAGTE BROSKORS PASTEIDEEG
SAGTE BROSKORS PASTEIDEEG
500g gewone koekmeel
500g botter
1 koppie kookwater
knippie sout
Sny die botter in blokkies en giet die kookwater daaroor. Roer tot die botter gesmelt het. Indien nodig, soos in baie koue weer, plaas dit in ‘n kastrol op baie lae hitte op die stoof om die smeltproses aan te help. Sif die koekmeel en sout saam en voeg by die gesmelte botter. Continue reading
SAVORY BREAD WITH MRS HS BALLS

SAVORY BREAD WITH MRS HS BALLS
30 ml Mrs.H.S.Ball’s Original Chutney
150ml of white wine
100 ml olive oil
4 eggs
½ teaspoon salt
2½ cups all-purpose flour
1 teaspoon of baking powder
150g grated white and yellow shredded mild cheddar
1 bunch of finely chopped grass onions / spring onions Continue reading
YOGURT AND FRUIT JELLY


YOGURT AND FRUIT JELLY
Serves: 4
1 pk – 80g Sugar free jelly powder,
1 small – 90g Banana, peeled and cut into pieces,
1 cup – 150g Pawpaw, cubed,
1 cup – 250ml Fat free plain yoghurt,
2 meduim – 110g Kiwifruit, sliced,
1 tin – 30g Granadilla pulp, Continue reading
WENK VIR PASTEITJIES WAT ONDER LIG BLY EN NIE DEURBAK NIE
WENK VIR PASTEITJIES WAT ONDER LIG BLY EN NIE DEURBAK NIE
As ek groot maat pasteitjies maak gebruik ek nie die pie maker nie maar wel my pie pannetjies, en omdat ek vind dat met puff pastry is die deeg so bietjie bleek onder, en soms nie reg deur gekook nie, vries ek my pies en dan haal hulle uit die pannetjies en bak, dan het die pasteitjies ‘n wonderlike crispy buttery pastry wat reg om heerlik is.
Hierdie wenk is baie beproef en net ‘n sukses.. geniet die pasteitjies
Wenk deur Tracy Minny
Foto: Carina D Van Aardt
MAALVLEIS EN MIELIERYS FRIKKADELLE

MAALVLEIS EN MIELIERYS FRIKKADELLE
650 gram maalvleis
160 ml vars broodkrummels
10 ml Worcestersous
300 gram gaar mielierys (500 ml)
160 gram Cheddarkaas, gerasper (400 ml)
olie vir braai.
Meng alle bestanddele behalwe kaas.
Vorm vleismengsel in 16 plat koekies.
Plaas op 8 van die koekies kaas en bedek met ander koekies.
Druk kante stewig vas om te verhinder dat kaas gedurende braaiproses uitloop.
Braai in vlak olie tot gaar.
Bron: CAROL VAN HEERDEN
SPESERYPRUIME IN ROOIWYN

SPESERYPRUIME IN ROOIWYN
2 stokkies kaneel
1 liter droë rooi wyn
400 g karamelsuiker
6 heel naeltjies
6 wonderpeperkorrels
1.6 kg rooi pruime
Breek die kaneel in skerwe op. Voeg die wyn, suiker, naeltjies en wonderpeper daarby. Verhit die mengsel stadig tot kookpunt, roer aan die begin totdat die suiker opgelos is en prut dan vir 5 min.
Prik die pruime met ‘n stopnaald. Voeg dit by die wynstroop en verhit dit stadig tot kookpunt. Skep die pruime in ‘n enkel laag in ‘n bak en giet die wynstroop oor. Bedek die bak met kleefplastiek en laat die pruime 12 uur lank in die stroop lê. Continue reading





