HOE OM KERRIE ‘N MOOI ROOI KLEUR TE GEE
Hoe om te maak dat my kerrie daardie rooi kerriekleur het sonder enige borrie!
Lorinda Landman
Ek het geleer om my kerrie asyn en suiker dhania jeera kerrieblare lourierblare saam met uie, garlic ens te braai dan kom hy so uit.
Louise Groenewald
Die Masala-mengsels gee ‘n rooi kleur asook rooi kerriepasta.
Adéle Brian Langley
Jip dis rooi kerriepasta die thai een as ek dit nie mis het nie… in ons dorpie is eksotiese dinge “volksvreemd” hehe bietjie min. En dis in die middel van platinum area waar al die stakings was so ons winkels was maar op baie basiese voorraad. Continue reading











