HOE OM KERRIE ‘N MOOI ROOI KLEUR TE GEE

HOE OM KERRIE ‘N MOOI ROOI KLEUR TE GEE
Hoe om te maak dat my kerrie daardie rooi kerriekleur het sonder enige borrie!
Lorinda Landman
Ek het geleer om my kerrie asyn en suiker dhania jeera kerrieblare lourierblare saam met uie, garlic ens te braai dan kom hy so uit.

Louise Groenewald
Die Masala-mengsels gee ‘n rooi kleur asook rooi kerriepasta.

Adéle Brian Langley
Jip dis rooi kerriepasta die thai een as ek dit nie mis het nie… in ons dorpie is eksotiese dinge “volksvreemd” hehe bietjie min. En dis in die middel van platinum area waar al die stakings was so ons winkels was maar op baie basiese voorraad.

Johan Vorster
Paprika sal die rooi kleur ‘n groot hupstoot gee. Tamatie puree in sekere kerrie speel ook die role.

Adéle Brian Langley
Ek koop by indiese spesery winkels my mengsels.

Hettie Bezuidenhout
Ek gooi Thai Red Curry paste by.

JCLiza
Tamatiepasta of sommer tamatiesous werk goed om kerrie rooi te kleur en is ook lekker.

Johan Vorster
Safraan an en borrie, turmeric, gee oranje en geel effek.

Cobus Bosch
Ek gebruik indiese kerrie, vul aan met ruim (35 ml) paprika. Braai eers die vleis daarin voor vloeistowwe bygevoeg word. Diep rooi kleur wag vir jou en dit brand niks.




HOE MAAK MENS ENGELVIS SKOON

tested

HOE MAAK MENS ENGELVIS SKOON

Die Angel vis , se kop word afgesny, en dan trek mens die vel heel af, en vlek hom dan in die middel oop..Ek vries dit, en sit dit in koue water net vir so 3 minute, dat net die vel ontdooi, dan sny ek die kop af, en trek die vel af terwyl die vleis nog gevries is.

Stefaans Blaauw




TIP FOR CLEANING WASHING MACHINE

washing machine

TIP FOR CLEANING WASHING MACHINE

1 Finish Dishwashing Tablet. Full cycle. In rinse time add 1/2 cup white vinegar. This will clear out all the stickiness caused by softeners.

Works like a bomb

Dolores Potgieter




STOP WEEPING MERINGUE

2014-06-22-lemonmeringuepie

STOP WEEPING MERINGUE

The perfect meringue both looks and tastes amazing. To impress whoever will be devouring your meringue–even if it’s just you– you’ll want to prevent your meringue from weeping or drooping. To achieve a stiff and glossy meringue that lasts for three to four days, the key is to use eggs that are three to four days old and to follow whipping directions precisely. It may take a bit of effort, but the end result will be worth all your trouble.
1
Separate your eggs from your egg yolks and beat on medium speed until the whites become foamy and structured.
2
Add no more than 2 tbsps. of sugar for each egg white and continue beating without breaks. Do this until the egg whites are glossy and peak. Continue beating for your desired level of stiffness.
3
Store your meringue at room temperature in an inverted bowl if not used immediately. Do not place your meringue in the refrigerator since this results in sweating and weeping.
4
Place the meringue over your hot pie filling. This allows the bottom of your meringue to begin cooking which in turn makes it less likely to lose its form.
5
Bake your meringue at a low temperature for a longer period of time verses a short time at a high temperature. The longer baking time keeps your meringue in better shape and allows it to keep its shape. Typically, meringue does well at 325 degrees F for 20 to 30 minutes.
6
Cut your meringue-topped pie with a knife that has been dipped in cold water. This helps the knife glide through the meringue more easily and keeps its shape intact.
Tips & Warnings
Note that no matter how perfect your meringue is, it will begin to break down after two or three days.
Any egg yolk in your egg whites will ruin your meringue.
Wendy Rose Gould




IS JOU BROOD KORSIE TE HARD?

 

2014-05-24-melkbroodtested

Ek sit altyd ‘n oondvaste bakkie met ysblokkies saam in die oond terwyl brood bak, dan maak hy ‘n dunner korsie bo-op wat nie hard word nie.

 

Elizabeth Margaret Hendrikz




WENK VIR KOEJAWELS INLE


WENK VIR KOEJAWELS INLE
Goeie wenk vir koejawels inlê by my skoonsus gekry en gedoen: Skil koejawels en sny in halwes. Pak so 8 halwes in enkel laag in vriessakkie en strooi 3 eetl suiker bo-oor. Vries en kook dan in bietjie stroop wanneer jy dit wil gebruik.

Theresa de Vries




ACIDULATED WATER FOR FRUIT

 

acidulated-water-v1

ACIDULATED WATER FOR FRUIT
An acidu­lated water solu­tion is often used to pre­vent cut fruits (apples and pears) and some veg­eta­bles (arti­chokes and cele­r­iac) from becom­ing dis­coloured and brown from exposure to air. The peeled or sliced fruit and veg­eta­bles are dipped or placed in the mix­ture for short per­i­ods of time, allow­ing the food to absorb the liq­uid to avoid turn­ing brown.

Acidu­lated water can be made by add­ing 20 ml vinegar OR 45 ml lemon OR lime juice, OR 125 ml white wine to 5 liters of water. Mix thor­oughly and use to dip the food into the solu­tion or place a small amount in the bot­tom of a shal­low pan and allow the food to be dipped and sit in the solu­tion.

Do not over soak fruit. Do not allow fruit such as apples to soak for more than 15 min­utes and bananas should soak for no more than 3 to 5 min­utes. Drain and pat dry before using.




CLEANING YOUR OVEN

clean you oven

CLEANING YOUR OVEN
– The easiest way EVER!
Begin by preheating the oven to 150 degrees (or your lowest setting available). While the oven is heating, put on a pot of water to boil. Once the oven has reached 150, turn it off and pour 1 cup of ammonia into a heat safe bowl or baking dish and place it on the top rack of the oven. Place the pot of boiling water on the bottom rack, close the oven door, and leave them both in the oven overnight.

The next morning, open the oven and remove both the bowl of ammonia and the pot of water, keep the ammonia – you’ll use it later. Remove the racks and leave the oven door open to air out for 15 minutes. Add 1-2 teaspoons of dishwashing liquid to the ammonia, along with 4 cups of warm water, and using a heavy-duty nylon scrubbing pad dipped in the ammonia mixture, begin to wipe away the softened grease and grime along the sides and bottom of the oven.

It should be a fairly easy job at this point. Wear some kitchen gloves, since ammonia can be caustic to skin. Rinse/wipe clean with a damp cloth.
PLEASE WORK WITH CAUTION

 




WENKE VIR HEEL GEBAKTE HOENDER

WENKE VIR HEEL GEBAKTE HOENDER

Crystal Willemse Hermanus
Hi ek soek idees on n heel hoener te bak ini oond asb.hulp het nog nooit een gebak

Rina Gerber –  My mens ek sprinkel hoenderspeserye, sout en peper bietjie binne in hoender. Strooi sout en pepper saam met ‘n klein bietjie fyn naeltjies en sit in klein bietjie olie in bak, sit deksel op en laat stadig op 150ºC bak vir so n uur. Toets as uithaal ek glo sal gaar wees. Geniet.
Sheila Marsburg Troskie –  Drup eers suurlemoen sap oor die hele hoender dan sprinkel jy sout en peper buite om in binne en Bbq spice (genoeg) sit in die oond met bietjie olie onder in oond pan. Bak so tussen 1 uur en uur en ‘n half op 150°C Jy kan jou artapels halves om die hoender pak en saam in die oond sit. Hulle saam saam gaar word.

Rosa Lötter – Moenie die knoffel vergeet nie.

Sheila Marsburg Troskie –  Dis reg Chrystal Crystal Willemse Hermanus smeer bietjie knoffel ook op die hoender voor jy die BBq op gooi dankie Rosa Lotter
Sheila Marsburg Troskie –  Ek maak myne al vir jare so en dis altyd baie lekker nog beter as jy dit in ‘n bak sakkie sit

Anita Groenewald Olderwagen – Ek het sopas my heel hoender gedebone hom gestop met baie lekker bacon, uie en pynappel asook bietjie chillies opgestop en hys nou in die oond

Deleen Venter Loker –  Sheila Marsburg Troskie vandat hulle daardie sakkies op die mark het gebruik ek hulle gereeld tensy ek dit op die Weber sit… Ek sit sommer my wortels, aartappels en butternut by..

Sheila Marsburg Troskie – Ek stem dit is so lekker met daai bak sakkies – jy kon wonders verrig!

Foto:  Elize de Kock




WENKE VIR BOONTJIESOP

 

BOONTJIESOP - RETHA

Christina Reyneke
Ek wil boontjiesop maak. Is dit regtig nodig om bone eers oornag te week? Ek wil stoompot of slowcooker gebruik. Enig raad?

Corinne Munro Nee dis gladnie nodig nie, maar dalk net wys om bietjie in kookwater te spoel en le terwyl jy die voorbereidings doen

Tersia Van Der Merwe Ek het dit nog nooit oornag gelos nie – net so vir ‘n halfuur in kookwater en dan afgespoel en ingegooi. Maak gewoonlik myne in my slowcooker.

Elize Grobbelaar Christina, ek kook my boontjies eers vir so 10 min in kookwater in die mikrogolf en spoel dit dan af

Annarita Kotze Dit is reg soos Corinne se en as my boontjies sag gekook is in n ekstra pot mash ek dit so in die pot om die windmakerigheid uit hom te neem dan as my vleis saggekook is gooi ek die boontjiepap by en laat deurkook

Samantha Dyer Ja soak dit eers! Ekt myne afgespoel en nie oornag gesoak nie, ekt dit gekook vir so uur en dit was sag. het gemash en als en dit het my so siek gemaak! ek het vir dae lank op die toilet gesit. NOOIT OOIT weer sal ek boontjie sop maak sonder om dit te soak nie! En boontjie sop is my faverout!! Koop liewerste die boontjies was jy in blikkies kry!

Corinne Munro Die bone gee net gas as mens dit nie afspoel nie…jy kan selfs as jy uie insit dit vooraf in kookwater sit en die water afspoel…nie hou nie!!!!

Anna Aletta Payne-Botes Defnitief goed afspoel na 10min kook.

Annelize Steyn As jy nie aan boontjieskille wil kou nie laat dit oornag week. Meng ook botterbone en die bruin boontjies en volgende oggend druk jy hulle uit skilletjies ui. Ook lekker om vàrk skenkels saam met sop te kook.

Rosa Lötter Onthou om nie sout aan die begin by te gooi nie, dit vertraag die sagword van die boontjies.