IS JOU BROOD KORSIE TE HARD? Posted on June 18, 2014 by Rina Kleinhans Posted in Wenke / Tips Ek sit altyd ‘n oondvaste bakkie met ysblokkies saam in die oond terwyl brood bak, dan maak hy ‘n dunner korsie bo-op wat nie hard word nie. Elizabeth Margaret Hendrikz Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin