KARIKA SE YORKSHIRE PUDDING
Ons familie resep
1 Kop meel,
1 kop melk,
3 eiers,
3ml sout
en olie vir die muffin pannetjies.
en die oond moet op 210 grade C wees.
Meng eers die droe bestandele saam( in aparte bakkie en ook die melk en eiers) ek het alles saam gemeng en dit vir so 15min laat staan. In daai tyd het ek my oond op 210C gesit en my muffin pannetjie met spray en koek bespuit en n teelepeltjie oli in elke pannetjie gesit. Sit die pannetjies in die oond om warm te word. Skep jou deeg in elke gaatjie en sit in die oond. Ek het nie n tyd vir hoelank dit was nie ek het dit uit gehaal toe dit goud bruin was +- so 15min.
Resep en foto: Karika Etzebeth








