
Riana Heyns – Nou nog ‘n raad van ‘n ander kleur. Is daar nie nog Food Lovers, soos “caterers”, wat sukkel met seer voete?? ‘n Jonge kind gee my die naweek die raad om koue Vicks aan te smeer. Jy bêre die Vicks in die yskas. Is hier nog iemand wat hiervan kennis dra?
Jacqueline Josling Weet nie van die vicks nie Mar antistax room kan help Continue reading











