
DIE FINGER TIP TOETS…VIR TAAI STEAK
Hier is n baie goeie wenk om uit te vind of jy gaan TAAI STEAK eet…
Ek doen dit voor ek steak gaarmaak, in die supermark, en in die slaghuis en VOOR ek die vleis koop..!!!
Die FINGER TIP TOETS….self as dit reeds vakuumverpak is…
Knyp die vleis tussen die wysvinger, en die duimvas, en druk die vingers na mekaar toe….
Wanneer dit DEUR die vleis kan druk…is die vleis sag…
maar as jy dit NIE sonder baie moeite kan doen nie…dan Koop jy dit nie..
en as dit jou eie vleis is…maak jy biltong of goulash..
BRON- STEFAANS BLAAUW






