RAAD VIR SEER/MOEË VOETE

 

images

Riana Heyns – Nou nog ‘n raad van ‘n ander kleur. Is daar nie nog Food Lovers, soos “caterers”, wat sukkel met seer voete?? ‘n Jonge kind gee my die naweek die raad om koue Vicks aan te smeer. Jy bêre die Vicks in die yskas. Is hier nog iemand wat hiervan kennis dra?

Jacqueline Josling Weet nie van die vicks nie Mar antistax room kan help

Liz Terblanche Peppermint or spearmint is cooling and soothing…. works for tired feet

Fiela Du Toit Vicks help vir “alles”…so,probeer dit. OF: smeer Deep Heat. *Trek sokkies aan,oor ingesmeerde voete. Gemaklike skoene…ek verkies,goeie sool’tekkies

Heila De Bruin Hi jy koop vir jou n paar van daardi blou slipper / skoene by Glomail vir staan en loop. In die haarsalon het ek 3 paar skoene want ek ruil heeldag skoene. As jy stil staan lig altyd jou een been so bietji hoer as di ander een. En smeer spirits aan ( di blou pers een en vryf goed in. Sterkte vir jou

Bradley Fraser Meng jou vicks met grandpa. Dit werk ook. Ek gebruik dit. Veral vir boilermakers wat heeldag aan die gang is.

Floraine Wasserman Venter kaalvoete is gesonde voete

Geraldine Marais Weet nou nie van Vicks vir die voete nie masr wel dit vicks wondere doen aan n brandwond. Trek die brand dadlik uit en vorm oom nie blase nie, alhoewel steeds die merk

Rina Louw De Vries Cayenne peper in jou skoene. Dis ‘n ou boere raad. In die boek God se Apteek, sal jy ‘n kan glo waarvoor jy rooi peper kan gebruik nie. Ongelooflike boek vol raad

Alida Siebert Ek week myne is warm water met mosterd in – dit laat die swelsel sak en koel die voetjies af

Randall Marlow epson sout oplos in warm water, smeer dan jou voete. probeer ook sagte skoen aantrek. Remedy blue, dit werk werklik vir my die geheim is die poreë van jou vel moet oop wees sodat enige middel wat jy aansmeer jou vel penetreer en sodoende verligting bring

Marlene Minderon Perdesalf of iceman




MAAK JOU VLEIS SAG

MAAK JOU VLEIS SAG
Bonita Werner
Julle kan so uur voordat julle die vleis gaar maak, dit in bakpoeier laat le, as julle dit te lank laat le bv steak, val die steak uit mekaar uit as jy dit gaar maak. Ek weet nie eintlik hoeveel nie, ek sprinkel dit oor soos spice.
Goulash laat le ek vir 2 ure, mense met vals tande love dit, want hulle kan ook lekker eet.
Steak en t-bone sprinkel ek dit oor en kap so bietjie in met hammer. Ek gooi soms worchester sous en suurlemoen sap op en dan vat ek my spice met bakpoeier en glo my dis doek sag. Laat weet maar as julle sukkel of as julle dit probeer het, hoe julle dit ondervind.




BRING FROZEN BREAD-ROLLS BACK TO LIFE

BRING FROZEN BREAD-ROLLS BACK TO LIFE

Reheat bread, rolls, scones and other baked goods without making them go hard and rubbery.

Giving baked goods that ‘just baked’ freshness when reheating them in a microwave is often a nightmare as they become rubbery and unpleasant to eat. Dampen a clean cotton cloth, wrap it around bread or other baked goods and place in the microwave on high for one or two minutes at a time. When you’re done the baked goods will be soft and fresh.
Photo borrowed – Nadia Thölix




HOU FONDANT SAG

tWANE SE FONDANT KOEK

HOU FONDANT SAG

Twané Jansen
Baie dankies!! Dit was baie lekker – my rooi “icing” moes ek kleur – ekt die jel kleursel bygeknie en gerol – maar dit het bietjie hard geword – is daar iets wat mens moet byvoeg dalk??? Die wit wat ek gebruik het, bly lekker sag

Nicolette Fick
Elke kleur het sy eie eienskappe, dit kom maar met ‘experience’ Twané. Jou kar is beautiful! Om te keer dat fondant (pettinice) hard word, smeer jou hande met Holsum as jy die kleur deurknie, dit verander nie die samestelling van die suiker nie en hou dit sag. Rooi en swart bly maar die moeilikste kleure om reg te kry. Moenie ophou nie, elke koek lyk beter. Dis maar net oefen.




WENKE VIR SUUR PYNAPPEL

pynappel
WENKE VIR SUUR PYNAPPEL

Marietjie Nel:
Wie van jul slim fl’s kan help – ek het die pynappel – hy het so mooi gelyk – so lekker geruik en mooi kleur gehad maar toe ek hom oopsny vanaand toe is hy so suur!! Wat kan ek nou met hom doen???? Net nie pynappelbier nie, want ons gaan dit nie drink nie – enige voorstelle laat dit beter kan smaak in enige gereg? Dankie julle!

Nicolize Valsangiacomo:
Gebruik dit in iets soos sweet ‘n sour pork of ‘n lekker hawaiin stir fry.
Elzanne Huisamen:
Gooi bietjie sout op suur pynappel, dit bring die soetheid van die pynappel uit.
Beatrice Bellingan:
Sny in blokkies, vries en gebruik op pizza.
Iana le Roux:
Kook konfyt of blatjang. Gebruik in smoothie. Kook in stroop (water en suiker volgens suurheid) en gebruik soos geblikte pynappel.
Annelie van der Merwe-Kruger:
Pynappel chutney?
Adelia Voges:
Pynappels met gladde blare is vir konfyt of kook doeleindes.

Hermanus Kriel:
Sny in dun skywe, pak in lae met suiker tussen in. Vries vir later. Jy sal dink dit is geblikte pynappel.
Adri Kleynhans:
Sny in repies of skywe en strooi kerrie poeier oor dis lekker. Altyd gemaak.
Hester Maritz:
Skil, sny skywe, pak in pan met vark tjops bo-op, bak in oond.
Natalie Nadia Cona:
Jy kan poeding maak.
Janine Waldeck:
Seker nie nou van toepassing nie, maar pynappelringe op skaaptjops vir ‘n paar minute indien die vleis bietjie taai is, maak dit lekker sag en sappig.
Hermanus Kriel:
Sny in dun skywe, pak in lae met suiker tussen in. Vries vir later. Jy sal dink dit is geblikte pynappel.

Marie Rheeder Troskie:
skil mooi af sny in ring haal die binneste stronkies uit kook 1 deel suiker met twee dele water en sit pynappelring daarin en kook vir 40 minute bottel warm.
Rolene Van Loggerenberg:
Sny die sagte vrug van die stronk af. Versap dit en sit in sakkies – so 3 gelyke dele gedeel, vries dit en gebruik ontvries by kamer temp as marinade vir taai vleis.
Marietjie van der Merwe:
Hahahahaha dis ‘n stekelrige kwessie. Ek ruik aan die pynappel, as dit na niks ruik nie, los ek dit. Was nog min kere verkeerd.
Petro Borchard:
Ja, die geheim is glo dat die blare maklik moet los kom as jy daaraan trek. Ek dink egter die meeste wat ons hier bo in Gauteng kry, is so groen gepluk dat dit nie heeltemal dieselfde reageer nie, al is die vrug al pap ryp.

Doreen Loots:
Tel hom op aan die blaar as blaar afbreek is hy lekker ryp.
Rolene Van Loggerenberg:
Sny die sagte vrug van die stronk af. Versap dit en sit in sakkies, so 3 gelyke dele gedeel, vries dit en gebruik ontvries by kamer temp as marinade vir taai vleis.
Valencia Deysel:
My ma het altyd ‘n pynappel en wortelslaai gemaak, rasper ‘n paar wortels en snipper die pynappel, gooi net ‘n titsel sout en gooi suiker na smaak by.
Petro Borchard:
Ek maak ‘n soet suur piekel met gedroogte cranberries wat ek eers in lemoensap week tot dit sag is. Sny die pynappel in skywe en dan blokkies, meng met die geweekte cranberries + oorblywende lemoensap waarin dit geweek is en kook dan met dieselfde soet-suur piekel sous hieronder tot die vloeistof effens ingedamp is. Bottel. Dit is heerlik saam met braaivleis, kouevleis of sommer net so uit die bottel.

Wendy Jagers Jagers:
Rasper pynappel,voeg water en suiker by en kook tot sag. Voeg bietjie Maizena in water opgelos by om te stol. Laat afkoel en skep in tertkors. Geklitste vars room op pynappel en jy’t die lekkerste pynappel tert. (het nie hoevellhede nie en voeg ma suiker na smaak by.)
Ria Van Der Merwe:
Sny stukkies, kerf piesang by, roer 1 eetlepel appelkooskonfyt, 1 teelepel kerrie poeier in 1 koppie mayo, roer deur walla leka pynappelslaai.
Zuri Roos Wenk:
1) ‘n pynappel met ‘n kleinerige spul blare is soeter as een met ‘n bos blare, en 2) as jy die Cayenne-pynappel kan kry, koop dit eerder as die Queen. Cayenne lyk groenerig, veral aan die onderkant, maar is sappig en soet.




WENKE VIR DIE KOOK VAN MARMELADE KONFYT

2014-09-10-marmelade

WENKE VIR DIE KOOK VAN MARMELADE KONFYT
Rika Du Plessis
Al julle oulike mense hier met jul heerlike resepte kan my dalk op my vraag wat volg kan antwoord. Hou in gedagte ek is glad nie ‘n ekspert waar dit by kook en bak kom nie.Marmelade. Die resepte wat ek het sê jy sny jou snippers, laat lê dit deurnag in water – volgende dag kook jy tot skil gaar en laat lê weer deur die nag en die volgende dag kook jy gaar. Waarom is die oorlê van die twee nagte nodig? Ek het dit gedoen en dit het goed gekom, MAAR uit pure nuuskierigheid het ek ook met ‘n bietjie eksperimenteer en al daai funksies in een dag gedoen, en my marmelade het net so lekker gekom. Ek het gewonder of iemand hier dalk die antwoord op my vraag weet?

Rina Carstens Rika dit is glo om vrugte te ontvars ek dink dit is maar te doen met pektien van die vrugte om everedig te ontwikkel Ek kook die formule en gebruik 4vrugte nl. lemoen, nartjie, pomelo, en suurlemoen. Rede hoekom jy weer moet oornag na dit saggekook is is dat vrugte moet koud wees wanneer suiker bygevoeg word. Ek kook partymaal my vrugte sag baie vroeg in die oggend en dan laat in die middag kook ek die laaste stap dit werk net so goed maar vrugte moet net koud wees.

Rika Du Plessis Baie dankie vir jou info Rina Carstens. Enige verklaring oor hoekom my toetslopie om alles direk agtermekaar te doen toe net so lekker gekom het? Of was ek maar net “lucky”?

Rina Carstens Rika soos ek se ek het die kookproses ook al alles in n dag gedoen met enige vrugte se hulle suiker moet opgelos wees voor jy dit vinnig laat kook ek dink dit het te doen met kleur van vrugte op die einde iemand het ook gese dat dit nie moet versuiker nie ek weet nie. Maar n mens kan dit in eendag kook ek is bly joune het goed gekom.

Jenny Schneigansz Ek snipper bedek met koue water bere in yskas oornag. Kook volg dag tot skille sag is, toets met tandestokkie, voeg suiker by warm mengsel, kook tot jellie word op koue piering. Ekt al sakke en sakke so gedoen, konnie voorbly met bestellings laas jaar. NS. Di groot geheim vr enige lekker konfyt is Goue Bruin suiker.

Beulah Visser Nou verduidelik dan vir my waarom myne net waterig bly….. smaak heerlik, maar waterig. Het soooo gelag. Dit alles deur ‘n sif gegooi en my man is mal oor die “sap” wat hy met water verdun, maar die marmalade steeds loperig! Suurlemoenmarmelade pragtig en heerlik…. ook volgens resep, maar die ander….. geflop!

Petro Borchard Te min pektien teenoor suur Beulah, of te min gekook…..Dis die 2 redes volgens Bottel en Gebruik (Hannetjie Joubert). Sy sê ook jy kan die volgende doen (dis wat ek gaan doen)
“Vir helder marmelade sonder skilsnippers word die heel repe skil bygevoeg, saam gekook en dan weer uitgelig. Bind die pitte en wit van die skil in ‘n moeseliendoek toe en sny die sagte vrugtehuisies in kleiner stukke. Plaas nou in groot swaarboomkastrol en kook oor matige hitte tot die skil sag is en die helfte van die vloeistof weggekook het. Gebruik ‘n groot, diep kastrol sodat die mengsel vinnig kan kook sonder om oor te kook en dit maklik kan indamp. Dit is noodsaaklik om stolpunt vinnig te bereik. Nadat die suiker bygevoeg is, moet die mengsel nooit dieper as 5 cm in die kastrol wees nie anders kan indamping nie vinnig genoeg plaasvind nie. “Die goue reël is om suiker eers by te voeg wanneer die vrugte sag is, omdat die skil nie sagter gaan kook sodra die suiker bygevoeg is nie”

Linnie Barnard Naude ek snipper die helfde….en versap die ander helfde….laat net een nag oorstaan….en kook in mikrogolf….2kg op ‘n slag….25 min op hoog….roer goed…25 min op hoog…skep skuim en roer goed….15 min op hoog…en voila….almal kom bedel vir my heerlike gouestroop marmelade….Het verlede seisoen 12,5 kg suiker opgekook vir al my vriendinne….was later skoon vies as hulle marmelade kom bedel….maar moet ook se….ek was trotse vrou…..en gooi maar 2 teelepel gemmer ook by….jy eet jou vingers af….van lekkerte….

Foto geleen by Plaas konfyt




TIPS ON BAKING A CAKE

 

avo koek

n Bietjie raad van een van die grootste “celebrity” baksters hier in Engeland,wat n program beoordeel, The Great British Bake-off, op ons TV’s hier.

IF YOUR CAKE BATTER CURDLES:
Just add a bit of flour

IF YOUR CAKE IS SPECKLED:
You’ve used granulated instead of caster sugar. Also, the mixture wasn’t mixed well enough, so the sugar hasn’t been properly dissolved.

IF YOUR CAKE IS TOO DRY:
You’ve used too much baking powder or left the cake in the oven too long.

IF YOUR MERINGUES HAVE WEPT IN THE OVEN:
You’ve added your sugar too quickly or added too much sugar all at once.

IF YOU DON’T WANT MARKS ON YOUR CAKE:
Cover the cake rack itself with a clean tea towel before inverting the cake on to it.

Jenny van der Westhuizen




HOW TO TEST YOUR OVEN

 

ovens
HOW TO TEST YOUR OVEN
Culinary Tip
Get to know your oven – all ovens even the expensive ones tend to change as they age so it is a good idea to get to know your oven by doing the bread test. Cover a baking tray with slices of bread – place into the oven at 180°C to bake for a few minutes. Remove the tray from the oven and observe which slices have browned the most – this will give you a good indication of where the “hot spots” are in your oven. When baking try to avoid placing a cake tin in the hot spot.
Robertson spices




DIE FINGER TIP TOETS…VIR TAAI STEAK

2014-09-03-diefingertiptoets

DIE FINGER TIP TOETS…VIR TAAI STEAK
Hier is n baie goeie wenk om uit te vind of jy gaan TAAI STEAK eet…
Ek doen dit voor ek steak gaarmaak, in die supermark, en in die slaghuis en VOOR ek die vleis koop..!!!
Die FINGER TIP TOETS….self as dit reeds vakuumverpak is…
Knyp die vleis tussen die wysvinger, en die duimvas, en druk die vingers na mekaar toe….
Wanneer dit DEUR die vleis kan druk…is die vleis sag…
maar as jy dit NIE sonder baie moeite kan doen nie…dan Koop jy dit nie..
en as dit jou eie vleis is…maak jy biltong of goulash..
BRON- STEFAANS BLAAUW




WHY DO MERINGUE WEEP

meringue weeping

WHY DO MERINGUE WEEP
Many types of pies are topped with billowing meringues that give them a beautiful finished look and a lovely contrast between a denser filling and a lighter topping. But even though the meringues look good when you spoon them on top of a pie, they often start to weep and make your pie look less than perfect. Weeping is when a meringue releases droplets of liquid, giving the meringue the appearance of having tears or raindrops all over it – hence the name. Weeping is caused by an unstable meringue, one that is undercooked or that it simply has too much moisture in it.

Many pies are topped with a meringue made by beating sugar and egg whites together, spreading it onto a hot pie and baking it for a few minutes in the oven to brown it. This method generally sets the outside of the meringue and counts on the heat from the pie to help set it from below. Unfortunately, a few minutes in the oven isn’t really enough time to fully stabilize a meringue and meringues made in this way will often shrink, separate from the crust and start to weep after a short while.

There are a couple of solutions to the problem. One option is to extend the baking time slightly for your pies, giving the meringue more time to cook through. Another options is to add a stabilizer – such as cornstarch – to your meringue to help to absorb excess liquid. A tablespoon or so should be enough to help control the weeping initially, and it is easy to incorporate into a meringue. The stabilizer will help your meringue to last longer than one with nothing added, but once the pie is in a humid environment, such as the refrigerator (or your kitchen, if you live somewhere it is very humid), it may begin to weep anyway.

The most reliable way to prevent weeping is to replace a simple meringue with a very stable Italian Meringue. Italian meringue is made by beating egg whites until they reach soft, fluffy peaks, then slowly streaming in boiling sugar and beating the mixture until it is thick and glossy. The resulting meringue is fully cooked so it is very stable and it is significantly less likely to weep than an uncooked meringue (typically only in very humid conditions), and you can spread it on top of a pie and bake it until it browns in the oven without worrying about having an under-cooked meringue on your dessert.

Foto:  Marietjie Nel