

WAFELS MET PIESANGS EN AARBEIE
Ons het wafels gemaak en was baaaie lekker saam met wieletjies piesang en aarbei skyfies saam met goue stroop asook roomys.
Elkeen het sy eie wafel gebou met dieselfde beskikbare bastanddele.
Watter een lyk die lekkerste, myne of Liezl sin?
500 ml koekmeel
375 ml melk
15 ml bakpoeier
2.5 ml sout
3 eiers, geskei
30 ml olie
Sif die droë bestanddele saam. Continue reading










