

COLIN SE WAFELS
1 koppie meel
1 ½ teelepel bakpoeier
knippie sout
3 teelepels suiker
1 koppie melk
2 eiers
Meng tot gladde pasta en bak in vooraf verhitte wafel pan.
(Maak 5 waffels)
“Beproef deur n 11 jarige seun, baie lekker”.
Resep en foto: Caroline Breet







Done