

HEERLIKE WAFELS
(ongeveer 7 wafels)
250 ml koekmeel
10 ml suiker
10 ml bakpoeier
1 ml sout
2 meduim eiers geskei
150 ml melk
25 ml olie
Sif die droë bestanddele saam. Klits die eiergele, melk en olie saam en roer by die droe bestanddele in. Continue reading→



