

SJOKOLADE WAFELS MET AARBEIE
3 eiers
1 eetlepel bakpoeier
3 eetlepels kakaopoeier
140 g semi soet sjokolade chips
1 ½ koppie meel
½ eetlepel vanilla ekstrak
¾ koppie wit suiker
¾ koppie margarien
¾ koppie melk
Vars aarbeie
Sjokolade stroop
Smelt die margarien en sjokolade oor lae hitte.
Voeg suiker by.
Klits eiers en melk en vanilje saam.
Voeg sjokolade mengsel saam.
Meng al die droë bestanddele saam.
Voeg stadig saam die sjokolade melk mengel.
Bak in wafel maker.
Bron en foto: Cecil Dunhin







geskuif
Done