MILK CHOCOLATE FROSTING
450 g finely chopped milk chocolate
450 g unsalted butter
1 cup icing sugar
pinch of salt
1 cup sour cream Continue reading
Category Archives: Versiersel en Vulsels / Icing and Fillings
BOTTER VERSIERSEL-VERSKEIDENHEID
BOTTER VERSIERSEL-VERSKEIDENHEID
Wiandra Nel
350 g versiersuiker
175 g woodenspoon botter
2 eetlepels water
5 ml vanilla essence
Die botter moet kamertempratuur wees. Klits die botter en versuursuiker saam gooi dan die water en vanilla essence by en klits.
Lientjie van Niekerk
1 250 ml melk
250 ml botter
5 ml vanilla
75 ml koekmeel
250 ml strooisuiker.
Meng die melk en koekmeel, tot geen klonte. Verhit dit tot kook punt, terwyl aanhoudend geroer word. Roerkook vir 1 min en laat afkoel. Roer botter en suiker, voeg die afgekoelde mengsel en vanilla by en kilts goed Continue reading
MELKTERT VULSEL


MELKTERT VULSEL
Resep en foto: Elsa Hattingh
FOOD LOVERS RECIPES
3 eetlepels botter
3 eiers
2 ½ eetlepels vlapoeier
1 koppie suiker
4 ½ koppie melk
¼ teelepel sout
2 ½ eetlepel mazina
2 ½ eetlepels koekmeel
1 teelepel karamel geursel
Meng botter en suiker tot room.
Voeg geel van eiers by en meng goed maak droë bestandele met ‘n bietjie van die melk aan en voeg by.
Kook melk en voeg eiermengsel by terwyl aanhoudend roer om klonte te voorkom.
Roer tot gaar en haal van stoof.
Voeg styf geklopte eierwitte by.
Laat afkoel en gebruik in doppies as vulsel.
HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL



HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL
Elke gas kry n muffin om huis toe te neem. Ek het sommer n pakkie Snowflake cappuccino muffin mix gekoop en die water in die resep vervang met Maas (dik melk).
Maak ‘n versiersel van:
2 eetlepeles kakao
3 eetlepeles maizina
1 koppie suiker
1 eetlepeles kookolie
2 koppies kookwater Continue reading
LEKKER VERSIERSEL


LEKKER VERSIERSEL
Frieda Greyling
Ek gebruik halwe pakkie sjokolade kitspoeding, 125 ml room en n blik karamelkondensmelk
Klits dit net styf en hou rukkie in yskas voor jy die koek versier vir ‘n wit koek gebruik ek net karamel kitspoeding saam met room en karamelkondensmelk.
Heather Strumpher
Glo my, dis ‘n wenner. Ek neem ook Riches room se Vercite room. 1 koppie en klits dit tot styf met ½ blikkie kondensmelk en 1 teelepel vanilla geursel.
Heather Strumpher
Neem pakkie sjokolade of vanilla kitspoeding. Klits met 2 koppies room. Klits nou ook blikkie gekookte kondensmelk of caramel treat by. Dis redelike stywe koekversiersel en ek skep dit altyd in spuitsak.xxx……geniet….ek gebruik dit ook as mousse Continue reading
BEST ICING RECIPE
Hi daar, hier is my gunstelling icing resep ooit:- BEST ICING RECIPE – LOW SUGAR, LOW BUTTER (ECONOMICAL) AND NOT OVERLY SWEET LIKE NORMAL BUTTER ICING!
Perfect Cupcake Frosting and Filling (for 12 Cupcakes, or double mixture!) – not as sweet as traditional icing, as uses half a cup of icing sugar as opposed to two cups!
3 T Flour
1/2 C milk (whole milk is best, but I use non-fat when it’s all I have and it’s actually fine)
1/2 C real butter (I prefer salted, but you can use also unsalted and add salt to taste)
1/2 C icing sugar (you may use normal sugar, if you wish, just mix for longer, or refine in a blender first)
1 t vanilla extract, or other flavor if you wish. Continue reading
WENK OOR “KUNSROOM”

WENK OOR “KUNSROOM”
Net so vir interesantheid Bakels Delight, Orley Whip, Meadowlands Classique en Milac Gold is almal Artifical of Genetically Modified Creams baie van dit bevat well suiwel asook Guar Gum wat die room sy styfklop vermoe gee. Die Artifical Creams vat well langer om styf te klop maar hou sy vorm langer en bly langer “vars” agv die preservatives wat dit bevat. Lekker aandjie en lekker bak
Groete Thys Taljaard
DUBBEL SJOKOLADEKOEK
3 groot eiers
100 g goeie gehalte melksjokolade, in blokkies gebreek
375 ml warm, sterk koffie
5 ml vanieljegeursel
375 ml karringmelk
750 ml strooisuiker
625 ml meel
375 ml kakao
10 ml koeksoda
3 ml bakpoeier
5 ml sout
180 ml olie Continue reading
Koekversiersel met neut en pere
Ek het gister hierdie koek gebak. Gewone vanillakoek en die vulsel is
500ml room,
1 pakkie vanilla instant poeding,
1 blikkie pere (in klein stukkies opgesny) en
125 ml gekapte pekanneute. Continue reading
SPINASIEVULSEL


SPINASIEVULSEL
500 g gevriesde spinasie
100 g botter
200 g koekmeel
250 ml melk
Sout en peper na smaak
10 ml knoffelpoeier
2 ml neutmuskaat
Laat die gevriesde spinasie ontdooi en braai in die botter. Voeg die koekmeel by en meng goed deur. Voeg die geurmiddels by Voeg bietjies van die melk by en roer aanhoudend. Indien die mengsel nog te dik is – voeg nog melk by.
BRON- Corne Liebenberg







