MILK CHOCOLATE FROSTING

3 laag sjok koektested

MILK CHOCOLATE FROSTING
450 g finely chopped milk chocolate
450 g unsalted butter
1 cup icing sugar
pinch of salt
1 cup sour cream

Melt chocolate in a bowl over a saucepan with simmering water, cool slightly.
Beat butter, sugar and salt together till soft and fluffy.
Gradually beat in chocolate and then sour cream till fully mixed.
Store in airtight container.
Bring to room temperature before using.
Foto: Nicolette Fick

 




BOTTER VERSIERSEL-VERSKEIDENHEID

gekleurde icingtested

BOTTER VERSIERSEL-VERSKEIDENHEID

Wiandra Nel
350 g versiersuiker
175 g woodenspoon botter
2 eetlepels water
5 ml vanilla essence
Die botter moet kamertempratuur wees. Klits die botter en versuursuiker saam gooi dan die water en vanilla essence by en klits.

Lientjie van Niekerk
1 250 ml melk
250 ml botter
5 ml vanilla
75 ml koekmeel
250 ml strooisuiker.
Meng die melk en koekmeel, tot geen klonte. Verhit dit tot kook punt, terwyl aanhoudend geroer word. Roerkook vir 1 min en laat afkoel. Roer botter en suiker, voeg die afgekoelde mengsel en vanilla by en kilts goed

Elize Gouws
Meng botter versiersuiker en kondensmelk baie lekker.

Nakkie McCluskey
1 blik kondensmelk
125 gr Stork margerien of sagte botter
5 ml vanilla
Meng met klitser tot room plaas in yskas as sjokolade geur verkies word voeg 5 eetlepels kakao by…geniet

Jeanette Weyer
110 g white margarine
1 tablsp boiling water
1 tablesp condensed milk
1 cup sifted icing sugar
1 teasp vanilla essence
Kan dan enige kleursel bysit. Kry nou ook kleurlose vanilla essence vir wit versiersel

 




MELKTERT VULSEL

2014-05-02-melktertvulseltested
MELKTERT VULSEL
Resep en foto: Elsa Hattingh
FOOD LOVERS RECIPES
3 eetlepels botter
3 eiers 
2 ½ eetlepels vlapoeier
1 koppie suiker
4 ½ koppie melk
¼ teelepel sout
2 ½ eetlepel mazina
2 ½ eetlepels koekmeel
1 teelepel karamel geursel

Meng botter en suiker tot room.
Voeg geel van eiers by en meng goed maak droë bestandele met ‘n bietjie van die melk aan en voeg by.
Kook melk en voeg eiermengsel by terwyl aanhoudend roer om klonte te voorkom.
Roer tot gaar en haal van stoof.
Voeg styf geklopte eierwitte by.
Laat afkoel en gebruik in doppies as vulsel.

 




HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL

 paas cupcakestested
HEERLIKE SJOKOLADE VERSIERSEL
Elke gas kry n muffin om huis toe te neem. Ek het sommer n pakkie Snowflake cappuccino muffin mix gekoop en die water in die resep vervang met Maas (dik melk).

Maak ‘n versiersel van:
2 eetlepeles kakao
3 eetlepeles maizina
1 koppie suiker
1 eetlepeles kookolie
2 koppies kookwater

Roer die klontjies uit met n draad whisk en mikrogolf tot dik. Skep mengsel op muffins. Ek het Klein hasie ornamente gekoop en baba-paaseiertjies om Dit mee te versier

Bron en foto:  London Barber Cape Town
2de foto:  Louise Groenewalt




LEKKER VERSIERSEL

tested
LEKKER VERSIERSEL
Frieda Greyling
Ek gebruik halwe pakkie sjokolade kitspoeding, 125 ml room en n blik karamelkondensmelk
Klits dit net styf en hou rukkie in yskas voor jy die koek versier vir ‘n wit koek gebruik ek net karamel kitspoeding saam met room en karamelkondensmelk.

Heather Strumpher
Glo my, dis ‘n wenner. Ek neem ook Riches room se Vercite room. 1 koppie en klits dit tot styf met ½ blikkie kondensmelk en 1 teelepel vanilla geursel.

Heather Strumpher
Neem pakkie sjokolade of vanilla kitspoeding. Klits met 2 koppies room. Klits nou ook blikkie gekookte kondensmelk of caramel treat by. Dis redelike stywe koekversiersel en ek skep dit altyd in spuitsak.xxx……geniet….ek gebruik dit ook as mousse

Tracy Minny
Fudge tipe icing
50 g botter
400 g sjokolade
1 blik kondensmelk
Smelt in mikrogolf vir vyf minute of tot alles gemelt is.
Meng goed asof jou lewe daarvan afhang. Skep dadelik oor die koek. Laat koel en voila jou koek is versier.

Foto:  Kavuki Staffords –  ek het 250ml room gevat en saam met die kitspoeding gemeng met ‘n ¼ blik caramel en kleure gel kleursel in gesit. Pers – het ek blueberry cheesecake poeding, banana poeding -blou, butterscotch poeding- geel en strawberry poeding – pink, toe ek dit gebreuk het net weer ‘n bietjie room in gesit. Hoop dit hulp




BEST ICING RECIPE

 

2014-03-16-alternativetoicingtested

Hi daar, hier is my gunstelling icing resep ooit:- BEST ICING RECIPE – LOW SUGAR, LOW BUTTER (ECONOMICAL) AND NOT OVERLY SWEET LIKE NORMAL BUTTER ICING!
Perfect Cupcake Frosting and Filling (for 12 Cupcakes, or double mixture!) – not as sweet as traditional icing, as uses half a cup of icing sugar as opposed to two cups!

3 T Flour
1/2 C milk (whole milk is best, but I use non-fat when it’s all I have and it’s actually fine)
1/2 C real butter (I prefer salted, but you can use also unsalted and add salt to taste)
1/2 C icing sugar (you may use normal sugar, if you wish, just mix for longer, or refine in a blender first)
1 t vanilla extract, or other flavor if you wish.

Whisk together the flour and the milk. Heat in a small sauce pan on medium heat.
Whisk continuously until it starts to thicken. Let it cook, while stirring with a rubber spatula, until you can start to see the bottom of the pan. Continue to cook until mixture has the consistency of thick pudding or paste.
Put mixture in the fridge and let it cool completely, it’s fine if it stays in there long enough to get chilly, you just don’t want it warm at all. As it’s cooling, feel free to stir it occasionally to speed up the process and keep it from forming a crust on top.
In an electric stand mixer (or using a handheld mixer), beat the butter and the sugar for a minute or two until well combined and fluffy. You’ll want to use the whisk attachment on a stand mixer if you have one, instead of the flat paddle.
Then while beating, add in the thickened milk mixture and the vanilla. Beat to combine and then scrape down the sides. Mixture will separate and look messy, keep beating! Continue beating until mixture comes together and is light and fluffy, about 7-8 minutes, but time varies. Take a sample of frosting between your fingers; frosting is done when light and fluffy and sugar granules are dissolved.
For a mild Chocolate Flavour:- Add 3 T (tablespoons) Cocoa (at the mixing stage, to the thickened milk mixture and vanilla) and an extra half a teaspoon of Vanilla Essence.

BRON- Theresa Eloise Prince Partrigde




WENK OOR “KUNSROOM”

an-sjokolade-room-poed
WENK OOR “KUNSROOM”

Net so vir interesantheid Bakels Delight, Orley Whip, Meadowlands Classique en Milac Gold is almal Artifical of Genetically Modified Creams baie van dit bevat well suiwel asook Guar Gum wat die room sy styfklop vermoe gee. Die Artifical Creams vat well langer om styf te klop maar hou sy vorm langer en bly langer “vars” agv die preservatives wat dit bevat. Lekker aandjie en lekker bak

Groete Thys Taljaard




DUBBEL SJOKOLADEKOEK

dubbel sjokoladekoektested

DUBBEL SJOKOLADEKOEK
Die resep kan ook as poeding gebruik word
As jy nie ’n kitskoek wil bak nie, is dié ’n staatmakerresep. Dit is so ryk en lekker dat jy amper nie versiersel nodig het nie. Tog is dit heerlik met karamel tussen-in die lae en bo-oor gesmeer.

3 groot eiers
100 g goeie gehalte melksjokolade, in blokkies gebreek
375 ml warm, sterk koffie
5 ml vanieljegeursel
375 ml karringmelk
750 ml strooisuiker
625 ml meel
375 ml kakao
10 ml koeksoda
3 ml bakpoeier
5 ml sout
180 ml olie

Só maak ’n mens:
Voorverhit die oond tot 150°C en voer drie koekpanne van 20cm in deursnee met bakpapier uit. Spuit ook sommer deeglik met kleefwerende sproei om te voorkom dat die koek vassit.
Klits die eiers in ’n elektriese menger vir 5 tot 10 minute tot lig en donsig.
Giet die warm koffie bo-oor die sjokolade en roer elke nou en dan tot die sjokolade gesmelt het.
Voeg die vanieljegeursel by die karringmelk en meng.
Sif die suiker, meel, kakao, koeksoda, bakpoeier en sout saam.
Stel die menger op sy laagste spoed en voeg die olie in ’n dun straaltjie by om ’n emulsie te vorm.
Voeg die karringmelk en vanieljegeursel by en dan die sjokolade-en-koffiemengsel.
Skep die droë bestanddele by die beslag en roer totdat deeglik gemeng is.
Verdeel die beslag tussen die koekpanne en bak sowat 30 minute tot gaar.
Laat heeltemal in die panne afkoel en keer dan uit op ’n draadrak. Die koek kan vir tot drie maande gevries word. Versier met versiersel van jou keuse, of gebruik twee blikke karamel om die koek op te tert.

Vulsel deur Ilona Turner
Ek het die dubbel laag sjokolade koek resep gevat en hom in ‘n plat pan gebak en die volgende verander aan die resep, i.p.v 375 ml sterk swart koffie het ek 200 ml espresso gebruik en 175 ml kalua, die vulsel en bo laag is gemaak van die volgende:

500 ml room
2 bakkies mascarpone
175 ml strooisuiker
175 ml kalua of enige goeie koffie liqueur
30 ml kakaopoeier
1-2 teelepels kits espresso
5 ml vanilla

Klop alles saam tot lekker styf en sit in die middel en bo-oor die koek. Ek het dit opgedien as ‘n poeding saam met tuisgemaakte arbei en cherry konfyt en vla.
Foto en resep:  Ilona Turner




Koekversiersel met neut en pere

koek versiering met peretested

Ek het gister hierdie koek gebak. Gewone vanillakoek en die vulsel is
500ml room,
1 pakkie vanilla instant poeding,
1 blikkie pere (in klein stukkies opgesny) en
125 ml gekapte pekanneute.
Klits room tot 60% styf. Gooi die instant poeding in en klits nog so bietjie tot styf. Gooi die pere en neute in, meng deur en sit op koek. Rasper sjokolade bo-op.

Judy Bester




SPINASIEVULSEL

2014-03-10-spinasievulsel

SPINASIEVULSEL
500 g gevriesde spinasie
100 g botter
200 g koekmeel
250 ml melk
Sout en peper na smaak
10 ml knoffelpoeier
2 ml neutmuskaat

Laat die gevriesde spinasie ontdooi en braai in die botter. Voeg die koekmeel by en meng goed deur. Voeg die geurmiddels by Voeg bietjies van die melk by en roer aanhoudend. Indien die mengsel nog te dik is – voeg nog melk by.

BRON- Corne Liebenberg