

ALET SE “1000 ISLAND” SOUS
1/4 bottel Cross en Blackwell mayonnaise
3/4 Bottel Orange fanta
4 hoogvol teelepels kondensmelk,
1 hoogvol tamatie sous.
Meng alles saam.
Jy moet maar proe en by gooi volgens smaak.
Bron en Foto: Alet Pretorius


ALET SE “1000 ISLAND” SOUS
1/4 bottel Cross en Blackwell mayonnaise
3/4 Bottel Orange fanta
4 hoogvol teelepels kondensmelk,
1 hoogvol tamatie sous.
Meng alles saam.
Jy moet maar proe en by gooi volgens smaak.
Bron en Foto: Alet Pretorius


WILMA SE CHILLIE EN DIABETIESE MAKETAAN BLATJANG
1 liter water
250 ml xyitol (of ander versoetter)
250 ml asyn
2.5 kg sagte witvleis van ‘n maketaan (pitte verwyder)
2 groot uie gekap
6 rissies opgekap
20 ml rissiepitte
20 ml tamatiepuree
10 ml sout
10 ml gemaalde swartpeper
20 ml kerriepoeier (lekker sterk poeier is reg) Continue reading→


ELSABIE SE TAMATIE EN UIE SOUS VIR PAP
Pap, sous en koedoe wors. Eenvoudige aandete.
1 groot ui opgesny
1 blik tamatie & uie
Worcester sous
bruin suiker (treacle suiker)
sout en peper na smaak
olyf olie
Metode
Braai uie in olie tot deurskynend en voeg die blikkie tamatie en uie by. Prut stadig en voeg Worcester sous, sout en peper en bruin suiker by na smaak.
Resep en foto: Elsabie Templeton

SPUR SPICY SAUCE
1 can (8 ounces) (250 g) tomato sauce
1 can (4 ounces) (125 g) diced green chilies
½ cup chopped green bell pepper
1 green onion, sliced
¼ teaspoon hot pepper sauce
Combine tomato sauce, chilies, green pepper, green onion and hot pepper sauce in bowl; let stand 15 minutes.
Submitted by: Amanda Conradie


BEES SNITSEL MET ‘N PEPPER, KAAS EN UIE SOUS
Bees snitsel met n peper, kaas en uie sous… Gekrummelde sampioene… Kaas gestopte gekrummelde uie ringe… Aartappel wiggies en slaai…
Uieringe
Sny uie in dikkerige ringe.. maak los van mekaar.. neem 2 de ring vanaf 1 ste .. plaas inmekaar sodat daar n opening tussn die 2 is.. sny repies kaas en plaas in die opening.. druk dan in eers in meel… Dan in eier en melk mengsel, en dan in krummels.. weer in die eiermengsel en dan weer in die krummels.. sit in yskas vir n tydjie en diepbraai @ 160oC in Deepfryer ….
Peper, Kaas en uiesous
2 eetlepels botter/margarien
Grof gemaalde swartpeper na smaak
1/4 van kleinerige ui fyn gekap Continue reading→


MARRIETTE SE PEPPERSOUSIE/KONFYT
1 elk rooi, geel en groen medium tot groot Peppers
1 kop Suiker
Haal pitte uit peppers en sny baie fyn, ek doen dit sommer in die twista
Plaas in bak en strooi suiker bo-oor.
Laat staan oornag of vir ten minste 3 ure.
Gooi volgende oggend in kastrol en kook.
Myne het ek vir 15 min gekook, want ek wil dit souserig he.
As langer kook, raak dit soos konfyt.
Eet op broodjie of saam lekker braaivleisie.
Ek het so 2 teel van die pitte ook bygevoeg.
Gaan volgende keer prober met paar brand rissies by.
Resep en foto: Mariëtte Kellerman



ANCHOVY BOTTER VIR STEAK
Dit lyk dalk nie so aanloklik nie, sou kon doen met pietersielie of grof gekapte anchovy as garnish. Ek het n anchovy botter topping gemaak vir steak gister aand. Idee gekry van n restaurant ete waar dit op spyskaart heerlik geklink het, maar toe kom die steak met n gevriesde blokkie botter met 1 anchovy fillet bo op dit…
1 botteltjie anchovy fillets met olie. Hou n paar uit om opgekap as garnish bo op te kom
250 ml sagte botter.
Suurlemoen sap na smaak (10 ml).
10 ml Oyster sauce (Chinese winkel) opsioneel
Blits met stok blender. Vries die oorblyfsels vir n volgende keer
Bron en foto: Petro Borchard


SOET SUUR SOUS VIR VLAKVARK
60 ml witasyn
50 ml suiker
1 ml sout
30 ml tamatiesous
200 ml pynappelsap of stroop van die blikkie gedreineerde pynappelstukkies
10 ml mielieblom
15 ml sonneblom of olyfolie
1 groterige wortel in repies gesny
1 groenrissie, in repies gesny
125 ml pynappelstukkies gedreineer




CHILLIE SOUS A LA RETHA
200 g rooi chillies
1.5 L wit asyn
6 knoffel stukke
125 ml suiker
100 g sout (dit is die regte hoeveelheid)
2 blk tamatie-uie smoor
Sit als in voedselverwerker en kook vir 40-60 minute. Bottel en bêre
Bron en Foto: Retha Karsten
Nota:Hy is nogal warm. Jy kry nie dadelik die gevoel van brand nie, hy bekruip jou so na die tyd. Maar dis baie lekker
Last 2 Photo’s:Shellaine Müller


PYNAPPEL ATJAR
15 ml botter
5 sprietuie
10 ml mosterd sade
1 knoffelhuisie gekneus
2 brandrissies gekap (ek gebruik somer die wat gedroog is)
10 ml vars gerasperde gemmer
2 groot pynappels geskil en blokkies gesny
sap van 1 suurlemoen
400 ml bruinsuiker,(proe maar na smaak)
45 ml appelasyn Continue reading→
You cannot copy content of this page
