BEES SNITSEL MET ‘N PEPPER, KAAS EN UIE SOUS
Bees snitsel met n peper, kaas en uie sous… Gekrummelde sampioene… Kaas gestopte gekrummelde uie ringe… Aartappel wiggies en slaai…
Uieringe
Sny uie in dikkerige ringe.. maak los van mekaar.. neem 2 de ring vanaf 1 ste .. plaas inmekaar sodat daar n opening tussn die 2 is.. sny repies kaas en plaas in die opening.. druk dan in eers in meel… Dan in eier en melk mengsel, en dan in krummels.. weer in die eiermengsel en dan weer in die krummels.. sit in yskas vir n tydjie en diepbraai @ 160oC in Deepfryer ….
Peper, Kaas en uiesous
2 eetlepels botter/margarien
Grof gemaalde swartpeper na smaak
1/4 van kleinerige ui fyn gekap
Sorteer gekapte uie en swartpeper tot uie deurskynend is…
Voeg 1 1/2 opgehoopte eetlepels meel by om n roux te vorm..
Voeg 3 koppies melk by en roer met whisk.. kook tot dik en gaar… Vog n handvol cheddar kaas by asook aromat na smaak.. kook goed deur.. garneer met spriet uie..
Bron en Foto: Petre Van Jaarsveld