

WAT KAN JY ALLES MET BLAARSLAAI DOEN
Selma Dickens
– maak Chinese sop met dit
– Wontons spring onions chicken noodle sop fyn spaghetti baie lekker
Frikkie Jones
– Gewoonlik sny hulle die vars blaarslaai in die lengte en sit dit op n griddle pan tot hy swart strepies maak en bedien met bloukaas dressing.
– Ek weet die Franse maak dit met ertjies gaar Continue reading









